Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine on Winkle

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Colette C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Heerlike oornag verblyf. Nine on Winkle is uitstekend geleë in 'n pragtige, stil woonbuurt met lieflike uitsig oor die see en Tafelberg. Die akkommodasie is modern, baie netjies en alles waarvoor mens kan vra. Ek beveel Nine on Winkle met vrymoedigheid aan vir besigheids- sowel as vakansie verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

The best I ever had. Perfect. I don't even have words to define it. I just wish they could get somebody to cook; they have a big kitchen. A good home-cooked meal every now and then would complete the perfection.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Nine on Winkle
Thank you for the great review. We are really happy that you enjoyed your stay with us. Hopefully you will visit us again soon!

Francois N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Relaxed and peaceful. Enjoyed our stay very much. The room is huge compared to other places with similar prices. They allowed us to check in early and the staff was friendly and helpful. The rooftop view of the ocean and Table Mountain is beautiful. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Nine on Winkle
We are really happy that you enjoyed your stay. Please do not hesitate to visit us again on your next Cape Town trip.

Emma K
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Enige tyd aanbeveel. Netjies en skoon kamers, baie behulpsaam en vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Nine on Winkle
Haai Emma, ons is regtig bly julle het so lekker gekuier. Kom gerus weer!

Francois B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Sal enige tyd weer daar gaan bly. Mooiste uitsig op die dak. Beste plek waar ons nog was. Baie dankie, sal weer daar gaan as ek in Kaap is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Nine on Winkle
Ai Francois, ons is baie bly jy het jou verblyf geniet. Kom kuier gerus weer!

Mpho M
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Out of this world. This was the best place I have ever stayed at. I would recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Nine on Winkle
Hi Mpho, We are really happy that you enjoyed your stay with us. We look forward to seeing you again.

Stephne J
1 nag
5.0
Okt 2024

Waarde vir geld. Dit was 'n ongelooflike plek om by te bly! Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Nine on Winkle
Ons is baie bly jy het jou verblyf geniet. Kom kuier gerus weer!

Robin N
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Excellent. The place was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Nine on Winkle
Hi Robin, we are very happy that you enjoyed your stay. Please come visit us again soon!

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties! Baie lekker gebly. Almal wat ons gehelp het, was verskriklik vriendelik! Ek sal definitief weer by Nine on Winkle bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Nine on Winkle
Haai Johan, Ons is regtig bly jy het jou verblyf geniet. Maak gerus weer so en kom kuier gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winkle-weg 9, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83579b075e3039dee05b13b73afbd4796450ea45a5ef5a9ca9cd5c39fdc3752d318055d9bc1f8a0b1a5102b8f07d4e872c46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 9 Winkle Way Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.857499411783 18.490387612303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang