Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine on Winkle

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winkle-weg 9, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nine on Winkle is naby die strandfront in Milnerton, Kaapstad geleë. Dit bied veilige verblyf, ideaal vir die korporatiewe reisiger of 'n gesin wat wil wegbreek. Die landgoed spog met pragtige uitsigte oor Tafelberg en Robbeneiland.

Die gastehuis bied 5 kameropsies, 3 luukse kamers en 2 ateljeewoonstelle. Vier kamers het koninggrootte-beddens wat elk 2 gaste akkommodeer, terwyl die vyfde kamer 'n koninggrootte-bed sowel as 2 enkelbeddens het wat 4 gaste akkommodeer.

Gaste het toegang tot gratis parkeerplek en kan die gebruik van die swembadarea geniet. Gaste is ook naby die omliggende strande en 'n kort entjie se ry vanaf die V&A Waterfront.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Grant G
Saam met lewensmaat
5.0
Good. Friendly people, nice place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Fanie V
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne. Baie netjies. Dit bied meer as die normale gastehuise aangesien 'n selfsorg deelkombuis beskikbaar is.
Sep 2024
Gerhard B
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelik en veilig. Baie lekker gebly, naby alles. Sal hom weer gebruik.
Aug 2024
Romeo P
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquility. Such a tranquil and clean environment. Loved our stay. Will definitely be back. 10/10.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Cornelius V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, veilige, netjiese verblyf in mooi area. Baie lekker gebly! Baie mooi uitsig uit ons kamer op die see! Kamers is baie netjies en alles is daar ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Winkle-weg 9, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nine on Winkle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winkle-weg 9, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83579b075e3039dee05b13b73afbd4796450ea45a5ef5a9ca9cd5c39fdc3752d318055d9bc1f8a0b1a5102b8f07d4e872c46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 9 Winkle Way Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.857499411783 18.490387612303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang