Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine on Winkle

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winkle-weg 9, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nine on Winkle is naby die strandfront in Milnerton, Kaapstad en bied veilige verblyf aan sakereisigers of 'n gesin wat 'n bietjie wil wegbreek. Dié landgoed spog met 'n mooi uitsig op Tafelberg en oor Robbeneiland.

Die gastehuis bied 6 kameropsies, 4 luukse kamers en 2 ateljeewoonstelle. 5 Slaapkamers het koninggrootte-beddens wat elk 2 gaste akkommodeer en die vyfde en sesde slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens wat 4 gaste akkommodeer (slegs 2 volwassenes en 2 kinders).

Gaste het toegang tot gratis parkeerplek en 'n swembad. Die verblyf is naby strande en net 'n kort ent se ry van die V&A Waterfront af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Colette C
Besigheidsreis
5.0
Heerlike oornag verblyf. Nine on Winkle is uitstekend geleë in 'n pragtige, stil woonbuurt met lieflike uitsig oor die see en Tafelberg. Die akkommoda...
Sien meer
Des 2024
Linda S
5.0
The best I ever had. Perfect. I don't even have words to define it. I just wish they could get somebody to cook; they have a big kitche...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Francois N
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxed and peaceful. Enjoyed our stay very much. The room is huge compared to other places with similar prices. They allowed us to che...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Emma K
5.0
Enige tyd aanbeveel. Netjies en skoon kamers, baie behulpsaam en vriendelik ontvang.
Nov 2024
Francois B
Besigheidsreis
5.0
Sal enige tyd weer daar gaan bly. Mooiste uitsig op die dak. Beste plek waar ons nog was. Baie dankie, sal weer daar gaan as ek in Kaap is.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Winkle-weg 9, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nine on Winkle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winkle-weg 9, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83579b075e3039dee05b13b73afbd4796450ea45a5ef5a9ca9cd5c39fdc3752d318055d9bc1f8a0b1a5102b8f07d4e872c46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 9 Winkle Way Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.857499411783 18.490387612303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang