9 op Eden
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eden-weg 9, Observatory, 7925, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
9 op Eden is 'n lieflike selfsorghuis in die hartjie van Observatory. Dit is net 'n entjie se ry vanaf die Kaapse middestad, toegangsroetes en gewilde besienswaardighede en is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, en daar is ook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Vir gaste wat werk wil inhaal, is 'n studeerkamer met 2 werkstasies beskikbaar.
Buite is daar 'n tuin met buitesitplek. Dis die ideale plek om te ontspan na 'n besige dag. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ilse Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Eden-weg 9, Observatory, 7925, Wes-Kaap
- Gaste dink 9 op Eden het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Observatory Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eden-weg 9, Observatory, 7925, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang