Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 Quarter Deck

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir 9 Quarter Deck
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Francis S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis S

Baie lekker.

Baie tevrede, sal beslis aanbeveel.

Belinda F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F

Annie was baie vriendelik en behulpsaam.

Die apartment laat jou dink aan ʼn prentjie uit die Mediterreense see. Die wooneenheid is pragtig, luuks en 'n absolute moet om na terug te keer. Alles van die beste. Sal beslis terugkom wanneer ons weer na Francisbaai toe gaan.

Rick H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rick H

Clean, comfy and a happy stay!

We had a great time and enjoyed all the home comforts that the unit had to offer!

Alida P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida P

Die woonstel is keurig gemeubileer en alles wat jy kan benodig is daar.

Pragtige setting. Goed gemeubileer. Wonderlike restaurante in die omgewing. Eet Italiaanse kos by Mauros op die hawe, 2 minute se stap vanaf die woonstel. Never Mind bedien die heerlikste oesters en tunageregte. Big Time Taverne op die kanale het heerlike Griekse kos. Ek gaan beslis terug.

Martina N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martina N

Sien asb. bo.

Die woonstel was baie ruim, behalwe die tweede badkamer, waarmee 'n volwassene bietjie sal sukkel. Ligging was vir ons 'n bietjie besig en lawaaierig (vergeet ons was op die hawe). Ook kon ons min op die balkon sit, aangesien 'n paar tree verder gebou word en bouers op ons afgekyk het, wat 'n bietjie onaangenaam was. Verder het ons die verblyf baie geniet. Daar is baie rustige plekkies en restaurante in Cape St Francis en St Francis Baai.

Lammie Ferreira F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lammie Ferreira F

Was lekker. Alles was netjies, skoon en vriendelik verwelkom deur Annie.

Perfekte ligging. Sal sterk aanbeveel vir rustig rus.

Petra V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petra V

Dit was 'n heerlike kuierplek, baie netjies en pragtig. Daar is alles wat mens nodig het en 'n pragtige uitsig.

Annie was ongelooflik, baie behulpsaam en het selfs vir ons muffins gebak.

Dané B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dané B

Baie netjiese en moderne verblyf.

Ons was baie beïndruk met die netheid van die plek. Die uitsig oor die hawe is beeldskoon. Die huis het alles wat jy benodig vir kos maak en is baie goed toegerus.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quarter Deck 9, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36c892c3318c1a5e64c5a0bbf75eaae7f53638eaa6dbda09357a3f3d608652e3bb629d4556c5daaedbe90ffc61815a862c98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 9 Quarter Deck Port St Francis 6312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185134 24.851782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang