Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 San Antonella

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 871 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

9 San Antonella is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer wat in die veilige San Antonella-kompleks in Umhlanga geleë is, net langs die pad van die strand af.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en en suite. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die woonstel het lugversorging.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, skottelgoedwasser, breekware en eetgerei. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8. Die sitkamer het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Die sitkamer maak oop na 'n onderdakstoep met buite-eetmeubels. Die patio lei na 'n tuin met 'n ingeboude braai.

'n Onderdakparkeerplek word voorsien. en addisionele oop parkeerplek is beskikbaar. Die San Antonella-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 55

Resensies 95

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Weaver-singel, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 9 San Antonella het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 871
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 871
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10PNVTZ2WYjSaeLBggHFHes1GVvgD52WmAYAUaumSePtwdPfQd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 871 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Weaver Crescent Umlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.719717050475 31.087109334116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang