Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 Seesonnet

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Nicky B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie lekker gebly in 9 Seesonnet. 9 Seesonnet is baie goed toegerus en het alles wat jy nodig het. Die see-uitsig van altwee balkonne is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourein E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

We totally loved the unit. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Baie netjies, lekker gebly. Ons het baie lekker gebly, die see-uitsigte is ongelooflik, baie naby aan die strand, ligging is uitstekend, eenheid was baie netjies, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Ontspannend met 'n pragtige 180 grade see uitsig. Nie die skoonste nie. As jy op die strand wil bly, is hierdie die perfekte plek! Dit is mooi oorgedoen binne, maar nie die skoonste nie. Die stort is baie lekker. Iets anders om ook te weet is dat die gebou oud is, maar dit het ons nie gepla nie. Daar is ook niks basiese bestandele soos koffie, tee of sout en peper nie. Vat alles wat jy nodig het saam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chantelle C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2022

Great see-uitsig! Lekker gebly! Mooi see-uitsig, net jammer die yskas het nie gewerk nie! Great eenheid en lekker swembad! Sal aanbeveel dat die kompleks beheerliggaam meer aandag aan die gebou gee en ook beter skoonmaak. Trappe en gange is maar vuil.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Link-weg, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a02ef11a350a1fd5f556dca72241e343918ce9e1f1aaf61e289e07afaefce3c27399d5ece7e8b28f5ae832fca5e193d9046?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Link Road Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.275866119767 30.759008215067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang