Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 South St

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South-straat 9, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

9 South St is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Bredasdorp. Dit bied ontspanne en gerieflike verblyf aan gesinne en vriende wat die dorp besoek.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus is. Die verblyf het ook braaigeriewe en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Rook is verbode is op die perseel.

9 South St is naby winkels en restaurante en maak dit vir gaste maklik om die area te verken. Bredasdorp is vir sy skilderagtige landskappe en rustige atmosfeer, bekend en spog met natuurskoon, landbou-erfenis en kulturele besienswaardighede. Gaste kan nabygeleë natuurreservate, museums en plaaslike markte verken. Boonop bied Bredasdorp maklike toegang tot kusdorpe, soos Arniston en Kaap Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika, en maak hierdie verblyf die ideale basis om die streek te verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Ligging

  • South-straat 9, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South-straat 9, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4330c27631ede8e0a0718dc9ac03b4cdd8c3faaca5dad0b75fc8768d0df244e5aa47038229af8c291021dc30841f0a2f4e05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 4 mense 9 South Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.539271363404 20.043992954316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang