Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Petsville

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Carien B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Baie mooi plekkie en baie veilig en gerieflik. Baie netjiese plek, naby aan winkels en veilig, ons klein hondjies was ook welkom. Die bed was net baie hard. Enigste negatief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Vriendelik, netjies en baie gemaklik. Leon was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly en die incheck en uitcheck was baie maklik en vinnig. Ons sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-anne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Excellent, outstanding. The accommodation is of outstanding standards, cleanliness, provisions, location and safety. The hospitality was even more than excellent; this will definitely be my go-to place, home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransisca B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die gasheer en vrou is baie aangename mense. Die woonstel is toegerus met alles. Gasheer en vrou baie aangenaam en hulle is baie behulpsaam. Sal weer daar gaan bly wanneer ek die Kaap besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Clean, safe, nice decor and bedding. Close to Medi Clinic for an overnight. Just one night, but clean, safe and close to Medi Clinic which was our requirement. Friendly host. Suggest a recommendation on the website to take your own filter coffee as a plunger is provided. Did not take a pet but a nice touch on the treats provided. Suggest the seating of the loo be turned to face the shower due to the confined space. Suggest indicating 'separate dwelling on owner's property'.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geoffrey V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastic. What an amazing place to stay! It is so central for our needs, peaceful and above all very friendly. I will definitely be staying there again. A huge thank you to Petsville.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sydney A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Gerieflik, privaat en veilig vir klein en groot. Diere vriende is baie welkom. Voel soos my eie tuiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gunter P
1 nag
5.0
Aug 2024

Fantasties. Dit was fantasties! Die gashere was baie toegemoedkomend en verblyf netjies en veilig. Ek sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jame Lee J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

We enjoyed our stay very much. Everything was perfect and the place was beautiful. Fantastic and perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marzanne A
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Die verblyf was goed en ons het dit vreeslik geniet. Petsville het alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elenor Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tamarisk-straat 9, Wellwaypark, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84395480ef9bf4e4206b67e13a213e3ea5dd6eba6d6eda8286971bf24f28e5ccc36baf2b7d041f110761d78dbdf12033e4bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 9 Tamarisk straat Wellway Park 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.824615717675 18.664322336771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang