Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 The Pin

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Alle gaste moet hul ID's, toegangsvorms en besprekingsvorms voltooi en 72 uur voor aankoms aan die verblyf terugbesorg. Indien hierdie dokumente nie betyds ontvang word nie, sal jy jou bespreking verbeur en kansellasiefooie sal geld.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiende omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R7 260
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R7 260
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R7 260
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Club-rylaan, 9 The Pin, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec2cc35848f05a669100ffc9fcef5ddfaafb04c27d4a95f11e92c3a2515a4d53a8422e4c233efdbbd4ad27b4db5d088849f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 260 per nag (plek vir 12) Club Drive 9 The Pin, Zimbali Coastal Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.540817554846 31.197803532021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang