9 Zimbali Ridge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zimbali Ridge 9, Zimbali Resort, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R8 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
9 Zimbali Ridge is 'n pragtige vakansie-villa teen die see in die gewilde Zimbali Resort in Ballito. Dit spog met panoramiese see-uitsigte en is 'n uitstekende opsie vir 'n groep vriende of gesin wat op soek is na 'n kuswegbreek ver van die gedruis van die stad.
Die pragtige villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Drie van die badkamers is en suite. Die eerste twee slaapkamers het elkeen lugversorging en 'n koninggrootte-bed. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad en stort en die tweede slaapkamer se en suite-badkamer het net 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrotote-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamer gebruik die vierde badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, wynyskas, eetgerei en breekware. Die kombuis lei na 'n eetarea met genoeg sitplek sodat gaste maaltye saam kan nuttig. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n lessenaar en gratis WiFi.
Die sitarea lei na 'n groot houtdek met 'n onderdak-buitesitarea en -eetarea. Die tweede TV-kamer op die onderste verdieping lei na 'n stoep met sitplek en 'n Jacuzzi. Dit is die perfekte plekkie vir 'n skemerkelkie. Die villa het ook 'n mooi tuin en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Zimbali Ridge 9, Zimbali Resort, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Zimbali Estate Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zimbali Ridge 9, Zimbali Resort, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang