Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

90 on Atlantic

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic Drive 90, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

90 on Atlantic bied volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorgverblyf in die Weskusdorpie Yzerfontein, net 80 km vanaf Kaapstad, en 26 km vanaf Darling. Die eiendom is naby die strand.

Verblyf word gebied in 'n ateljeewoonstel op die boonste vloer, en 'n kothuis elk met sy eie privaat ingang. Die ateljee en die kothuis het elk slaapplek vir 2 gaste en het hul eie goed toegeruste kombuis en leefarea, TV en braaigeriewe.

Parkeerplek van die straat af is beskikbaar. Wi-Fi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Hannelize L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike tyd in Yzerfontein. Ons het baie lekker gebly.
Jul 2024
Ryan L
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable & relaxing. We felt comfortable as soon as we arrived. We were greeted by very friendly and helpful hosts. The accommo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Louise V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige blyplek met alles wat nodig is. Heerlik gebly en die eienaar het ons baie welkom laat voel. Dankie, ons het die kuier baie geniet! Stoep met ...
Sien meer
Jun 2024
Donwill M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit was baie fantasties gewees. Alles was perfek en die eienaar was so vriendelik en behulpsaam ️.
Apr 2024
Nicola G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie oulik en netjies. Super lekker gekuier! Die plekkie is baie oulik en netjies. Lekker naby aan alles!
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linzi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Atlantic Drive 90, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
  • Gaste dink 90 on Atlantic het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic Drive 90, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa28bfc96dd76dc2a210a6637518059649b52123d9744a3a6a948ef9f09af03dbb8c61c1347433423a6ea3e3a9a33cfa70f24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 90 Atlantic Drive Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.3657614 18.1692907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang