90 On Beach Boulevard
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Una Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 39
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Kevin A - Nov 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Ronelle E - Okt 2023
Algehele gradering
Blyplek naby alles.
Maurits V - Okt 2023
Algehele gradering
Goeie ligging met wonderlike uitsig.
Cheryl B - Aug 2024
Algehele gradering
Overall stay was perfect and priced well.
Lees meer90 On Beach Boulevard se terugvoer
Thank you for your feedback, Cheryl.
Just to clarify, there was coffee, tea and sugar supplied to start off. Furthermore, it's self-catering; there is a washing line in the building for drying towels and you received 2 big, 1 small and 2 swimming towels that were all used. All dish towels provided were clean and even extra in the drawer. There is also a heater; you could have just asked. Sparingly furnished - everything is exactly like the photos. I will gladly address the other items mentioned; thank you for bringing it to my attention.
Mike J - Jun 2023
Algehele gradering
Awesome time and location.
Annelie S - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig en alles wat jy nodig het vir 'n vinnige wegbreek.
Barry V - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties gebly. Mooi uitsig. Gerieflik met alles wat jy nodig het.
Hanneli T - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Alles was daar wat ons nodig gehad het.
Liza B - Mrt 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Shannon R - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful views and lovely cosy places.
Neels B - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekend geleë.
W C - Feb 2023
Algehele gradering
Stunning plek.
Cobus D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie.
Leatitia A - Okt 2022
Algehele gradering
Would highly recommend.
Jani V - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf met 'n pragtige uitsig.
Ilani J - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike plekkie voor by die see.
Truia L - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik vakansie gehou.
Stephen P - Feb 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Cecil K - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Leon S - Jun 2022
Algehele gradering
Sal weer.
Deon S - Jun 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf. Net jammer die stort is nie vir 'n groot ou nie.
Tina B - Nov 2022
Algehele gradering
Dis ideaal vir 'n kort tydperk.
Carike S - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en die woonstelblok is baie stil. Ons sal beslis weer hier in die toekoms bespreek. Is 'n lieflike plek baie netjies en baie mooi uitsig oor die see.
Yvonne H - Okt 2021
Algehele gradering
Great.
Chane B - Sep 2021
Algehele gradering
Perfect weekend.
Marius N - Jul 2021
Algehele gradering
Perfect location
Leon S - Mei 2021
Algehele gradering
Alles en nog meer.
Marike P - Apr 2021
Algehele gradering
Was 'n lekker vakansie-wegbreek met die see amper op jou voorstoep.
Mariette R - Apr 2021
Algehele gradering
Alles was perfek!
Johan B - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker by die strand en 'n wonderlike uitsig oor Kaapstad en Tafelberg.
Tom L - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik. Dienlik. Wonderlike uitsig.
Jacob G - Okt 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Gert V - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker en pragtige uitsig.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-boulevard 90, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang