Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

90 On Beach Boulevard

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Carla C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Amazing! Fantasties. Al my 4de keer wat ek daar bly en dit is elke keer fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Very comfortable. We enjoyed a pleasant stay - the host was most helpful. Good proximity and satisfactory accommodation. Shower was on the small side, but a bathroom revamp is on the cards.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Blyplek naby alles. Oulike blyplek, ten volle toegerus. Fantastiese uitsig oor die berg en see. Naby verskeie restaurante. Bietjie beknop vir 3 volwassenes en die stort is ongemaklik klein. Andersins puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Overall stay was perfect and priced well. Accommodation has excellent views. Would be great to stay at during summer. No heating facilities for winter. Sparingly furnished. Kitchen utensils in shocking condition - not suitable for entertaining guests! Only 2 teaspoons, 3 forks etc. on stand, and only one clean dishcloth and one stained wash-up cloth etc. Oven dirty. No drying rack for wet towels or dishcloths. Sugar bowl with dried out clumps of sugar, no coffee. 2 small bath towels provided with no additional towels during winter which remain wet. The new shower and bathroom facilities were excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Una
90 On Beach Boulevard
Thank you for your feedback, Cheryl. Just to clarify, there was coffee, tea and sugar supplied to start off. Furthermore, it's self-catering; there is a washing line in the building for drying towels and you received 2 big, 1 small and 2 swimming towels that were all used. All dish towels provided were clean and even extra in the drawer. There is also a heater; you could have just asked. Sparingly furnished - everything is exactly like the photos. I will gladly address the other items mentioned; thank you for bringing it to my attention.

Maurits V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Goeie ligging met wonderlike uitsig. Die blyplek is by die see geleë met 'n uitsig oor die baai en Tafelberg. Die eenheid is goed toegerus met alles wat jy in 'n selfsorgeenheid nodig sou hê, asook voorsiening vir beurtkrag. Sterk aan te bevele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Awesome time and location. Only downside is the shower is very small for an average person it is difficult to shower. For an average person also the bath will be too small. Otherwise, all else is fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Pragtige uitsig en alles wat jy nodig het vir 'n vinnige wegbreek. Ons het baie lekker gebly die naweek. Die plekkie is lekker sentraal geleë en naby aan winkelsentrums en die strand. Sal beslis weer hier inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Fantasties gebly. Mooi uitsig. Gerieflik met alles wat jy nodig het. Stil woonarea en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneli T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Ons het heerlik gekuier. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Sal beslis die plek aanbeveel vir klein gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Absolutely amazing! Our stay was exactly what we wanted. Excellent location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Una Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard 90, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ca939197cff670e7542640f50f684cc4dd092a772f84029df8a60291f0011a2687aa95b979d13c3ab597f430010a1aa0b2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 90 Beach Boulevard Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.812608784451 18.470978091402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang