Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

90 On Beach Boulevard

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard 90, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

90 On Beach Boulevard is in Bloubergstrand en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gemaklike sitplek en gratis WiFi. Daar is herlaaibare gloeilampe, ononderbrokte kragtoevoer vir die WiFi en 'n battery vir die TV tydens beurtkrag.

Daar is Weber-braaigeriewe met houtskool op die privaat stoep en 'n gemeenskaplike swembad tot gaste se beskikking.

Die stoep bied 'n uitsig oor die see met Tafelberg en Robbeneiland in die agtergrond. Dit is oorkant die pad van Blouberg se strand wat branderplank- en vlieërbranderry-geleenthede bied.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Carla C
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Fantasties. Al my 4de keer wat ek daar bly en dit is elke keer fantasties!
Okt 2024
Kevin A
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable. We enjoyed a pleasant stay - the host was most helpful. Good proximity and satisfactory accommodation. Shower was on ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Ronelle E
Saam met vriende
5.0
Blyplek naby alles. Oulike blyplek, ten volle toegerus. Fantastiese uitsig oor die berg en see. Naby verskeie restaurante. Bietjie beknop vir 3 volwas...
Sien meer
Okt 2023
Maurits V
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ligging met wonderlike uitsig. Die blyplek is by die see geleë met 'n uitsig oor die baai en Tafelberg. Die eenheid is goed toegerus met alles w...
Sien meer
Okt 2023
Mike J
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome time and location. Only downside is the shower is very small for an average person it is difficult to shower. For an average pe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Una Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Beach-boulevard 90, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 90 On Beach Boulevard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard 90, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ca939197cff670e7542640f50f684cc4dd092a772f84029df8a60291f0011a2687aa95b979d13c3ab597f430010a1aa0b2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 90 Beach Boulevard Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.812608784451 18.470978091402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang