903 Oyster Quays
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-weg 2B, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
903 Oyster Quays bied veilige, luukse en moderne selfsorgverblyf in die Oyster Quays-woonstelblok in die kusdorpie Umhlanga Rocks. Gaste het 'n pragtige uitsig oor die see vanaf die balkon en direkte toegang tot die strand. Die woonstel is naby die strandfront.
Die woonstel is geskik vor 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed, 'n platskerm-TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Hierdie kamer het 'n see-uitsig en direkte toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer het ook lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n ruim leefarea met 'n etenstafel met 4 stoele en 'n sitarea met gemaklike banke en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n etenstafel waar gaste maaltye en 'n see-uitsig kan geniet.
Gaste kan die twee gemeenskaplike swembaddens, asook die gemeenskaplike braaigeriewe geniet. Die woonstel is ook naby luukse restaurante, koffiewinkels, alfresco-eetplekke, kroeë en supermarkte.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 63
Resensies 203
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Lighthouse-weg 2B, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 903 Oyster Quays het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lighthouse-weg 2B, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang