Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

905 The Decks

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 67, The Decks, Kaapstad Middestad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Geleë in Kaapstad se sakekern in die gewilde Langstraat, is 905 The Decks 'n pragtige selfsorgwoonstel in die gesogte woonstelgebou genaamd The Decks. Dit is ideaal vir gaste wat die ikoniese Moederstad wil verken.

Dié woonstel op die negende verdieping het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n balkon met buitesitplek wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl jy die uitsigte oor die omliggende stad sowel as Tafelberg, Leeukop en Seinheuwel bewonder.

Gaste kry veilige onderdakparkeerplek in die gebou se kelder en die woonstel is maklik bereikbaar via 'n hysbak. Hierdie gebou ervaar nie beurtkrag nie. Die ligging van hierdie woonstel is stapafstand van baie winkels, restaurante, kroeë en nagklubs af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Brad & Cheryl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Langstraat 67, The Decks, Kaapstad Middestad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink 905 The Decks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 67, The Decks, Kaapstad Middestad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4d0e8ccbf2b361e6b9bb6b03beb38a8cc2a455145aba527062689906ff9ba1bf193f72c7b378b161331bce960dfd0dc45f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 67 Long Street The Decks 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.921791 18.420151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang