Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

907 La Ballito

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 177

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir 907 La Ballito
Netheid
3.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5
Lizet S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizet S

Pragtige "view". Stap na die see. Mooi eenheid.

Ons het die vakansie en plek baie geniet. Gemaklik, netjies, naby die see en stunning uitsig.

907 La Ballito se terugvoer

Baie dankie. Bly julle het dit geniet.

907 La Ballito
Izak V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V

Baie lekker gebly.

Lekker gebly. Sal dit aanbeveel vir verblyf vir besigheid.

Mariana D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariana D

Lekker gekuier.

Ons het lekker gebly. Daar was net 'n paar probleme. Die toilet en stort het heeltyd gelekt en iemand het dit reggemaak, maar die badkamer was nog steeds vol water op die vloer, en die spaarkamer se bed het nie al sy pote gehad nie. Die krag het ook 'n paar keer afgesny en die DSTV het ook nie vir 'n dag gewerk nie.

Celeste K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Celeste K

Teleurgestel.

Die stoof, pan, borde, mat, drein en beddens was vuil gewees. Dit lyk of die plek lanklaas skoongemaak was. Die see uitkyk vanaf die kamer is baie mooi.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jack Powell-weg 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b16aa24cae4e1a2770a99437a3c30a32af84cb278da967ed8e10c2c1f2a15402eb635d21e0985efd54edcb89161073a07ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 4 Jack Powell Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.532857517802 31.221101207271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang