92 Ballito Hills
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Heuwellaan 1, Ballito Hills Lifestyle Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
92 Ballito Hills is 'n moderne selfsorgwoonstel in Ballito Hills Lifestyle Estate in Ballito. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n wegbreek saam met die hele gesin of 'n groep vriende.
Hierdie eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die ander slaapkamers het dubbelbeddens. Die ander badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel en 'n TV. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8. Buite op die balkon is daar 'n ingeboude braai.
Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of langsaan ontspan, of die restaurant op die perseel besoek. Die kinders kan by die speelarea baljaar, terwyl die ouers met 'n groot skaakbord speel. Hierdie eenheid is binne maklike bereik van die Ballito Lifestyle Centre wat met restaurante, 'n welstandspa, kroeë en nuwerwetse winkels spog.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Suren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Heuwellaan 1, Ballito Hills Lifestyle Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 92 Ballito Hills het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Heuwellaan 1, Ballito Hills Lifestyle Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal