Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

92 Blue Mountain

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Mountain Boulevard 92, Blue Mountain Lifestyle Estate, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

92 Blue Mountain is 'n pragtige selfsorghuis in 'n veilige landgoed in George. Dit is binne maklike bereik van die Outeniquapas, Lakes Area Nasionale Park en Botlierskop Privaat Wildreservaat, wat dit die ideale bestemming maak vir gaste wat die bekende Tuinroete wil verken.

Hierdie tweeslaapkamerhuis bied gerieflike slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Enkelslaapbank word in 'n aparte slaaparea voorsien. Gaste deel 2 badkamers met storte.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en ingeboude braaigeriewe met lieflike uitsigte op die berge.

Besienswaardighede in die area sluit George Gholfklub, Outeniqua Vervoermuseum en George Museum in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Blue Mountain Boulevard 92, Blue Mountain Lifestyle Estate, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 92 Blue Mountain het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Mountain Boulevard 92, Blue Mountain Lifestyle Estate, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50d156f882a044b517f24a04ccac133473d9b421d9165d515f53576c0cd4310704d718b15d853745c1a6aeb4d9aa6df341a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 92 Blue Mountain Boulevard Blue Mountain Lifestyle Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.983833768099 22.493272084026

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang