Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aardwolf Moi Signature Luxury Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 543, Zebula Gholflandgoed en Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R5 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Aardwolf Moi Signature Luxury Home is 'n selfsorgvakansiehuis, ideaal geleë op die Zebula Golf and Wildlife Estate. Zebula bied 'n gholflandgoed en natuurreservaat aan gaste, op 1600 hektaar van Afrika-bosveld in die skaduwee van die Waterberge.

Dié luukse selfsorghuis het slaapplek vir 8 volwassenes en 4 kinders. Dit beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en en suite-badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n solderarea het 3 driekwartbeddens, ideaal vir kinders, omdat hulle 'n leer moet klim tot bo. Die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met al die toebehore, 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, potte en panne. Die kombuis, eetarea en sitarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kaggel in die middel van die kamer. Die sitkamer het 'n TV en DStv en die eetkamer het sitplek vir 10 mense. Die sitkamer bied toegang tot 'n onthaalarea met 'n buitemeubels, ingeboude braai, Weber en 'n swembadarea met 'n veiligheidsnet.

Op die boonste verdieping is daar 'n kamer met 'n pool-tafel en 'n kaggel wat toegang bied tot 'n stoep met 'n pragtige uitsig. Aan die regterkant van die huis is daar 'n grasdaklapa met 'n vuurput, ingeboude kroeg en eetkamermeubels. Daar is ook 'n boma met 'n vuurput en onderdakparkeerplek beskikbaar vir 4 voertuie. Skoonmaakdienste is ingesluit, behalwe op openbare vakansiedae en Woensdae.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 5

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir Aardwolf Moi Signature Luxury Home
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Hanchen Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plaas 543, Zebula Gholflandgoed en Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Aardwolf Moi Signature Luxury Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 543, Zebula Gholflandgoed en Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG4JFwgG1c1oNbghMAbl0V0UmMNn278WQDfXdbN2pMAkHR46Hse?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 8 mense 2 5 1 4 Farm 543 Zebula Golf Estate and Spa 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.764886 27.94998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang