Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

93 On Main

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maxine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 61 resensies vir 93 On Main
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nkanyiso G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkanyiso G

Excellent place to stay.

It's a good place to stay. Children friendly and clean.

Lucille B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille B

Baie tevrede.

Ons was 'n groot groep mense en almal was baie tevrede met die plek. Die mense wat daar werk was baie oulik en behulpsaam.

Elsa-marie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa-marie V

Aanvaarbaar.

Ongelukkig was warm water by stort buite werking.

Lorinda W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorinda W

Pleasant and safe, located excellently for travelling.

Very pleasant, clean and quiet, and everything we needed was in the unit. Well located with shops nearby and close to the highway for travel.

Michelle M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle M

The stay was okay.

Uber for some reason struggles to find the location of the guest house. The payment conversation was cringe, in my experience, once you have arrived at a guesthouse you then make a final payment. The cleaner asked me, and the owner came with a card swipe machine, which I found strange as you sent me a link to make the final payment which I was about to do. However the owner came to collect, which is strange as a person who has booked through the agency numerous times, this was cringy to me.

93 On Main se terugvoer

Apologies if you found the payment request a bit awkward. The balance of payment is due upon arrival. 90% of guests choose to pay the balance to the owners, either by EFT or card payment. That's why I always have a card machine with me to accommodate the guests' choice of payment. There's no problem if a guest prefers to pay the balance via the agency. We then wait a couple of days to receive the balance from the agency.
The Uber driver perhaps did not know Gonubie very well. We are situated on the Main Road of Gonubie. Our sign and number are very visible. It's a straight road from the N2 turn-off.

Regards, Maxine

93 On Main
Jacqueline H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jacqueline H

Baie veilig, maar opset in eenheid is sleg.

Kamer is baie mooi, maar die klein sitkamer wat in die kombuis is met 4 stoeltjies wat baie verwaarloos is en TV bo die yskas was glad nie aangenaam nie. Mens wil tog in die aande lekker ontspan en TV kyk, veral die kinders, maar dit was glad nie moontlik nie. Die foto's het ook 'n bad gewys in die eenheid, maar daar was slegs 'n stort.

Claire S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire S

See stars.

We were only there for a quick overnight stay, but there was everything we needed there, clean and tidy and the owner was very helpful and pleasant.

Zimbini K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zimbini K

I enjoyed my stay, will come back again.

Very clean so peaceful and quiet, I enjoyed it, thank you.

Kent L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kent L

Heaven

If I had the finances I would buy the unit, very spacious, fully equipped.

Larry H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Larry H

Great, safe, clean and very comfortable.

Highly recommended, the second time I've stayed there. Really comfortable, close to the beach.

Andries V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V

Vriendelike diens met skoon, gerieflike verblyf.

Vriendelik ontvang met skoon en gerieflike kamers.

Tom M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tom M

Absoluut gerieflik, netjies en skoon. Alle geriewe beskikbaar.

Uitstaande kenmerk is waarde vir geld.

Charlene E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Charlene E

Poor service and filthy.

Nobody was available for check in using the provided details. After making contact we had to wait for someone to arrive to check us in. Little/no adherence to COVID regulations. Nonsmoking room smelled of smoke. Bedding was stained. Kitchen utensils were disgusting - filthy, moulded, rusted. In general, the room was filthy. There were resident cockroaches. No coffee, dishwashing liquid or soap provided. Each occupant was only provided a single towel. Every issue was addresses with excuses by the owner. Cleaning staff also had a terrible attitude. I wouldn't recommend this place to anyone!

Hetty S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetty S

Baie aangenaam. Netjies, skoon, gerieflik.

Ons het 'n baie aangename verblyf gehad. Als wat nodig is vir oorslaap was beskikbaar en dit was netjies, skoon en gerieflik. Baie vriendelik ontvang en daar is goeie sekuriteit. Kan dit sterk aanbeveel.

Marle C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle C

Gemaklik en ruim.

Ons was verbaas oor die ruimte van die eenheid. Dit was gerieflik en baie netjies. Definitief waarde vir geld.

Cornel B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B

Vriendelike verblyf en werklik waarde vir geld!

Ons het werklik lekker gebly in hierdie oulike plek! Die diens wat ons vanaf die personeel ontvang het, was vriendelik en baie behulpsaam. Ons moes op kort kennisgewing 'n nag langer bly en Maxine het nie geskroom om ons te akkomodeer nie. Hierdie is pragtige, skoon verblyf met sakpas waarde!

Leon P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P

Was baie gerieflik.

Ons het 'n ongelooflike lekker tyd daar spandeer.

Gerrit B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit B

Verblyf was goed. Blyplek goed toegerus.

Baie mooi en rustige omgewing.

Marius L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius L

Wonderlik.

Ons het al 'n paar keer hier tuisgegaan en sal beslis weer 'n bespreking maak.

Gustav C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav C

Baie lekker gebly, waarde vir geld.

Baie netjies en goed toegerus. Indien enige iets kort dit dalk net WiFi.

Johan N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Baie netjies en veilig.

In Eenheid 1 gebly, 2 nagte saam met my ma. Alles was netjies en skoon. Vriendelik ontvangs. Voertuig veilig en teenaan kamer gewees.

Yvette G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette G

Very good value for money, clean.

Pleasantly surprised. Will certainly recommend it.

Ronel E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E

Rustig!

Goeie ligging en rustige area. Waarde vir geld.

Dawn G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn G

Was goeie waarde vir geld.

Swak/geen kommunikasie tussen organiseerders, eienaar en bestuurder. Moes navraag doen by oor bevestiging van bespreking. Het verwag dit sou outomaties volg op bespreking en betaling. Bestuurderres nie geweet van ons nie.

93 On Main se terugvoer

Dear Dawn,

My sincere apologies for the miscommunications with regards to your booking at 93 on Main Self Catering Accommodation.

My husband and I were in Australia at the time, visiting our son and his family. My friend, Sharon, who also owns self-catering units, was looking after 93 on Main for us while we were away. When your booking came through, we were on an island off the coast from Cairns and the Wi-Fi reception was very sporadic. Unfortunately, your booking was not communicated between myself and Sharon as efficiently as we would normally be the case.

Once again, I apologize for the mix-up. Hope you had a comfortable stay at 93 on Main, despite the miscommunication.

Regards,
Maxine - 93 on Main Self Catering Accommodation

93 On Main
Theo F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo F

Waarde vir geld.

Netjies, goed geleë en goeie waarde vir geld.

Marlene V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Verblyf is netjies en waarde vir geld.

Waarde vir geld en baie netjies.

Matimba Eugene M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matimba Eugene M

We have enjoyed our stay. I would recommend it to anyone and I would definitely go back.

See stars.

Zingisa J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Zingisa J

Awesome.

The only thing that got us not so happy was when we just arrived and the person at reception was asking us about the balance as if we didn't know that we have to pay it. But as for the stay it was awesome.

Edelweiss G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edelweiss G

Home away from home.

Clean, safe and just enough what we need.

Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marius L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L

Rustig, veilig en sal beslis weer 'n draai maak.

Ons het al op verskeie geleenthede by julle tuis gegaan in Eenheid 1. Ons kan al ons naam op die eenheid sit. Die plek is altyd netjies en veilig. Gonubie is 'n veilig plekkie om vakansie te gaan hou en daar is verskeie eetplekke en winkelsentrums om te besoek. Ons was die Honeymoon couple.

Annali G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali G

Skoon en waarde vir geld.

Goed geleë, goeie waarde vir geld, skoon en netjies en vriendelike, effektiewe diens!

Eddie O - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eddie O

Ek en my vrou het een nag in Januarie 2016 oorgebly.

Lekker. Netjies, klein maar gerieflik.

Omiga W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Omiga W

Veilig en loopafstand van see en winkels.

Dis veilig en netjies en toegerus met basiese benodigdhede. Bonus is dat dit naby see en winkels is. Baie lekker gebly.

Beverley D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley D

Ons het lekker gebly en gerus.

Ons sal vir seker weer daarheen gaan, ons het lekker gebly en gerus.

Jh C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jh C

Sal weer daar gaan bly.

Vriendelik ontvang was stil en rustig. Naby winkels en stapafstand van die strand.

Magda S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Waarde vir geld.

Dit word goed bestuur en is netjies en skoon.

Karen B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Ons het lekker gebly.

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is skoon. Beddegoed, handdoeke, ens. is omgeruil.

Retha V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Puik!

Na 'n lang pad vanaf Durban was my ouers vreeslik in hulle noppies met die verblyf! Gerieflik, waarde vir geld en goed geleë!

Gabriel Ernest L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel Ernest L

Dit was baie lekker!

Ons sal graag weer kom besoek!

Carol M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol M

First Class

Halfway back to Margate from George, after a long tiring week of lawn bowls, 93 On Main was an extremely welcome stop-over for our Group. Next time there's a tournament in the Port Elizabeth area our booking will be made immediately at this establishment.

Dirk D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D

Dit was heerlik dankie!

Baie dankie, ons sal LekkeSlaap by almal aanbeveel. Ons het ons verblyf baie geniet en ons sal weer daarheen gaan!

Liezl M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl M

Heerlike wegbreek.

Ons het baie heerlik gebly en was regtig 'n plesier om te kon ontspan. Waardeer die skoonmaakdienste; voel die span kon net elke dag skoonhanddoeke/ toiletpapier uit sit en vadoeke in eenhede los. Ons was net bietjie onseker wat die skoonmaakdienste als behels. Oor die algemeen was dit baie nice!

Elna G - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elna G

Ons bevinding.

Die TV bokant die bed het gepla en was ongemaklik. Daar is geen lugversorging nie en die dakwaaier was aan die sitkamer gedeelte van die eenheid. Dit het veroorsaak dat die nagte baie warm was aangesien die waaier nie voldoende was nie. Ons het 8/10 gegee.

Jackie H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jackie H

Ek sal dit nie aanbeveel as jy vroeg moet in kruip nie.

Ander gaste hou partytjies en nooi die hele buurt en speel klip harde musiek terwyl jy vroeg moet in kruip. Gelukkig het die eienaar plan gemaak na tweede klagte.

Stephnie S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie S

Lekker, behalwe vir 'n paar probleme.

Alhoewel daar 'n houer by die ingang van 93 On Main is wat soos 'n posbus lyk en dit moontlik 'n houer kan wees om die sleutels te laat, was daar onsekerheid oor waar om die sleutels van die eenheid te los met ons vertrek. 'n Groot groep gaste in die hoofhuis het baie laat in die nag ingekom, lawaai gemaak en weer baie vroeg in die oggend met hulle vertrek geraas. Dit was steurend. Parkering was tydens ons besoek beknop deurdat gaste in die hoofhuis met 2 voertuie gearriveer het en die res van die eenhede mooi moes parkeer sodat almal maklik kan in- en uitbeweeg. Ek persoonlik sou verkies dat die eienaar daaraan dink om nie troeteldiere toe te laat nie. Daar was gaste wat hulle honde saamgebring het en die het vir alles en almal geblaf!

Arthur E - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur E

Soos die vorige keer was die verblyf baie aangenaam en sal ek beslis weer daar oornag.

Ons was met 'n glimlag begroet en ons het dadelik tuis gevoel. Die kamer was netjies en skoon. Daar was niks kort nie en dit het regtig gevoel soos 'n huis weg van ons huis af.

Arthur E - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur E

Great

See the stars below!

Ncumisa N - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ncumisa N

Very friendly accommodation

We had a great weekend at 93 on Main. Next time we wont look at anywhere else. Thumbs up!!!

Nozi M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nozi M

The place was very clean

The place was very clean and fully furnished!!!

Jc V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jc V

Baie lekker en bekostigbaar!

Daar was 'n misverstand met die bespreking en hulle wou ons twee kinders op een uitvoubank laat slaap. Op ons versoek het hulle ons na die hoofwoning geskuif en ons het heerlik daar gebly teen 'n baie redelike prys. Die aanvanklike indruk wat die plek skep is nie baie goed nie. Ek dink hulle kan bietjie aan die straataansig werk. Binne was dit egter pragtig en skoon met die lekkerste katoenlakens op goeie kwaliteit beddens. Dankie!

Leon H - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H

Dit was vir ons baie lekker en my vrou wil weer gaan.

Baie dankie.

Cheryl M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl M

Comfortably, friendly and exceptionally clean.

I would recommend this place to anyone visiting the area.

Craig T - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig T

Very nice place

Enjoyed my stay, very nice!

Lisa A - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa A

Fantastic holiday accommodation. like home away from home.

Its like home away from home. Close to shops, beach, restaurants and everything in walking distance.

Tebogo S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo S

I liked the fact that is not far from the beach.

The place was easy to find and in a good location.

Bart J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bart J

Aangename en skoon verblyf met alles wat jy nodig het.

Verblyf was basies, maar skoon en aangenaam. 'n Aangename buurt en naby aan die strand en eetplekke.

Bennie H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bennie H

Heerlik.

Sien die sterre hieronder.

Brigitte V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brigitte V

Compares to a three star hotel as furniture and fittings of a very high quality

Lovely stay in lovely safe and secure environment the only criticism is the daily replenishment of coffee, tea, milk, sugar and toilet paper did not take place. Maybe more staff to assist with this?

Trevor S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Trevor S

Acceptable at the price.

Generally not too bad. The only problem was that the owner hadn't updated her records and initially thought we still owed her the balance of our accommodation cost. This was paid by us in July, so there was no excuse for this oversight. The owner did not make a big issue of this matter however.

Colleen V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen V

Dit was absoluut fantasties!

'n Baie oulike plek! Sal dit aanbeveel vir paartjies wat wil wegbreek vir 'n vakansie.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 93, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3MGViNDBiLWUyOTMtNDE5MC05ZjAwLTQ1NzE3ZTkyZTgwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 93 Main Road Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.940777777778 28.025266666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang