Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

93 On New

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New-weg 93, Carlswald, Midrand, 1684, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

93 On New is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks geleë in die hartjie van Carlswald, Midrand. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n wegbreek saam met 'n gesin of 'n sakereis aangesien dit tussen Johannesburg en Pretoria geleë is.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-Slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie sitkamer maak oop op 'n balkon met buitemeubels wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie. Tydens beurtkrag het die woonstel 'n UPS om die Wi-Fi en TV aan te hou. Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembadarea wat ook sonstoele het. Die ligging van hierdie eiendom is 300 m vanaf Carlswald Lifestyle Winkelsentrum, 400 m vanaf Sanridge Square, 4 km vanaf Kyalami Corner en 4 km vanaf Mall of Africa.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Orifha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • New-weg 93, Carlswald, Midrand, 1684, Gauteng
  • Gaste dink 93 On New het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New-weg 93, Carlswald, Midrand, 1684, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1afdfe2405c0f6db16797eabb670e01696305e4eac8aae26e578b04b72d6eac57367505edf81a5e1fb42e563e5092bc2e348?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 93 New Road Carlswald 1684 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.978714411904 28.113816677324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang