Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

938 @ Highland Gate

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Sep 2024 tot 20 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 938, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R5 200 R4 680 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

938 @ Highland Gate is 'n lieflike selfsorghuis op Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, en bied pragtige uitsigte oor die vallei. Dit is ideaal vir 'n groot gesin, 'n groep vriende of gholfspelers wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die besige stad.

Dié verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 2 driekwartbeddens, en elke badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware, ysmasjien, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegeurs. Daar is ook 'n opwaskamer. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan terwyl hulle die pragtige uitsigte bewonder. Daar is ook kaggel, 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.

Die leefarea het skuifdeure wat lei na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf het 'n rugsteunkragstelsel en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ronelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 6

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Erfdeel 938, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 200
R5 200 R4 680
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 200
R5 200 R4 680
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 938, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb049d3d890d1d3d2e11541ebd9fde9d8a7591d4f7dc6179aee04d098ce18200b22da73048bf3701dc9e70a093e86a34c4e5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 200 nouVanaf R4 680 per nag (plek vir 8) Plot 938 Highland Gate Golf and Trout Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.451581537914 30.202960501804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang