Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

94onWild

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Moses Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 53 resensies vir 94onWild
Netheid
3.9/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Rudolf P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf P

Went to see Dr in Cintocare.

Warm welcome from them. So friendly. Will highly recommend them to friends.

Marnus V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus V

Basic.

Ja, dankie. Baie dankie.

Chrizelle S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chrizelle S

Tevrede, maar ek dink daar kan verbeter.

Die foto's is effens misleidend. In die sin van klas. Dit lyk soos 'n 4 ster, maar realiteit is dit 3 ster. Sekere goed het nie gewerk nie. Onder andere die aircon, asook die DStv. Daar was 'n totaal van 3 ure wat ons daar was krag, die res van die tyd loadshedding en geen voorsorg word getref nie. Op aankoms was daar nie eers seep/room/shampoo vir ons in die kamer soos daar gewoonlik by elke plek voorsien word nie. Asook nie eers 'n asblik in die woonstel nie, maar wel buite op die stoep. Verder was alles netjies en skoon. Vriendelike diens.

Feans J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Feans J

Sal dit nie aanbeveel vir my kennisse nie.

Goed gebly, dankie. Ek moes vroeg weer ry, maar ongelukkig was daar geen water vir die stort en was nie, en ook geen koffie nie, net tee.

Natasha F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha F

Very nice place. Location good.

We had a nice stay, comfortable beds, very nice views.

Charlene J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene J

Gemaklik, skoon, netjies. Het net vreeslik gesukkel om in te kom.

Goeie waarde vir geld, gemaklik, skoon, netjies, en veilig. Ons het net vreeslik gesukkel om Moses in die hande te kry, ons het die no gebel op die hek, en hy het net nie geantwoord nie, naderhand met 'n groot gespook het Moses gereageer, maar dit was nie so erg nie, dis net as jy ver gery het en jy kom by dooiemansdeur, dan is mens maar opgewerk. Ons het ook gesukkel om die televisies aan te kry, die 1 kamer s'n kon glad nie aan nie. Maar verder, overall, baie goed.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mev V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mev V

Not one for the books.

There was no communication regarding the booking from the guesthouse. The bath and bathroom was not cleaned and when the caretaker was asked why it was not cleaned, he simply did not answer. Would not book there again.

Bonnie P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnie P

Perfekte akkommodasie vir 'n groep van 10.

Baie netjies en personeel baie behulpsaam. Ek sal definitief weer van 94onWild gebruik maak.

Samuel P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel P

Everything was excellent.

One of the best especially for a long stay I highly recommend it.

Matt S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Matt S

Rustig.

Geen koffie of enige melk was voorsien nie.

94onWild se terugvoer

We are very sorry about this. We will make every effort to correct this.

94onWild
Frikkie D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie D

Ons het heerlik gebly. Baie gerieflik om vir besigheid of funksie oor te bly en nie in die donker huis toe te ry nie.

Moses was enige tyd beskikbaar en was baie behulpsaam. Baie vriendelike diens. Ons sal beslis weer daar oornag.

Meghan B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meghan B

Fantasties! Waarde vir geld!

Sal beslis aanbeveel.

94onWild se terugvoer

Beste Meghan,

Baie dankie. Ons is baie bly u het ons eenheid as waarde vir geld ondervind. Ons sien u graag gou weer.

Groete,
94onWild

94onWild
Ina V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina V

Die ruim kameropset en uitleg het goed gewerk vir ons doel van groep kuier.

Ons was 'n groep familie van 9 volwassenes en een kleuter. Ontvangs was vriendelik. Kamers skoon en netjies. Daar was 'n paar kleinighede wat minder aangenaam was. Waterdruk in boonste kamer is swak as daar in die onderste kamers ook water gebruik word. Van die gloeilampe was nie werkend.

94onWild se terugvoer

Beste Ina,

Baie dankie, ons is bly julle het lekker gekuier.

Ons was onbewus van die gloeilampe, baie dankie dat julle dit noem.

Ons gaan ook die loodsgieter kry om weer na die waterdruk te kom kyk.

Ons hoop ons sien julle binnekort weer.

Groete
94onWild

94onWild
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Monica V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica V

Baie netjies en veilig.

Die kamers kort net 'n waaier.

94onWild se terugvoer

Hi Monica,
Dankie vir jou ondersteuning.
Ons het nou in alle kamers lugversorging installeer en hoop om jou weer binnekort by ons te ontvang.

94onWild
Alet E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet E

Dit was ongelooflik lekker, sal weer bespreek.

94onWild is goed geleë en baie veilig.

Simone V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone V

Ongelooflik ontspannend!

Netjies, vriendelik en behulpsaam en waarde vir geld.

Sandra O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra O

Was baie gerieflik en netjies. Moses het ons ook verwelkom sal weer daar oorbly as ons in Pretoria verblyf soek.

Baie lekker, veilige, skoon kamers.

Susan O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O

Vriendelike ontvangs en als baie netjies.

Personeel baie hulpvaardig en baie vriendelik. Kamers baie netjies.

Mariska B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B

Uitstekend.

Netjies, skoon, vriendelik.10 uit 10. Sal enige tyd teruggaan. Baie dankie Moses vir jou vriendelike hulp.

Daleen K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen K

Alles skoon en netjies en personeel behulpsaam en vriendelik.

Ek het al verskeie kere by 94onWild oorgeslaap, was telkens tevrede met die diens en die netheid van die kamers. Hoop om weer in die toekoms daar in te klok.

Ester V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ester V

Goed.

Nie die heel beste, maar goed genoeg gewees om oor te slaap.

Jurien B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurien B

Aangenaam.

Eenheid is privaat, netjies en goed geleë naby Menlyn Maine waar al die groot musiek vertonings, ens. aangebied word, alles waarna ek gesoek het, het ek gekry. Baie dankie.

Marinda B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marinda B

Nie te sleg nie, maar het al by beter plekke gebly.

Goeie ligging. Plekkie was redelik skoon, maar die stofie het nie gewerk nie. Kon nie koffie maak nie.

94onWild se terugvoer

Thanks for your review, it is greatly valued. We do have a gas stove in the rooms and the spare Gas bottle is with the caretaker, but unfortunately you didn't notify us of the problem. We apologize for the inconvenience experienced, and we hope you give us another opportunity to wow you as we look forward to having you at our guest house soon.

94onWild
Isabeau S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Isabeau S

Lastig dat daar geen handeseep en handeroom beskikbaar was nie.

Alles goed en netjies, maar 'n klein houertjie met seep en handeroom sou baie welkom gewees het. Daar was geen snippermandjie nie, het dit eers op die laaste dag buite op die balkon ontdek. 'n Skoon snippermandjie sal tog nie sleg ruik nie. Laatmiddag was daar 'n onaangename reuk van afvoerpype in die kamer.

Corrie U - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Corrie U

Dit is was baie onpersoonlik.

Die ontvangs was baie onpersoonlik. Die gasstoof het nie 'n aansteker gehad nie. Ons is nie rokers nie en het dus nie 'n aansteker by ons nie. Die beddegoed was te koud. Daar was nie ekstra komberse nie. Saterdag het ons kwart oor sewe vertrek (ek het reeds die vorige dag gereël dat ons vroeg vertrek), maar die opsigter was nog in die kooi gewees en het met sy nagklere (ek dink!) en 'n laken om hom ons kom groet nadat ons hom moes skakel om die sleutels in te dien. Ek sal nie weer hier oornag nie en sal dit nie aanbeveel nie.

Johan G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johan G

Won`t recommend our friends to stay there at all. Very bad!

We had to stand for 15 minutes in front of the gate and no number to phone! Double bed was extremely bad! 2 cups were chipped and not washed. Cupboard was full of bread crumbs and the doors full of dirty fingerprints. Stove burner cups were extremely dirty and sticky. Asked 5 times for a proof of payment and stay for working purposes and haven`t receive it at all! Toilet leaking water. BAD!

Verna Jo R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Verna Jo R

Great service and the place was exactly what we needed.

Moses the caretaker was helpful and friendly, and the place was in a good condition. One of the couples had a problem with the door handle of their flat coming off every time we wanted to go out, which was a bit annoying. Also, we initially booked for 2 days and then added another day, and the owner was confused about this, and asked us to leave on the Sunday... which was a bit irritating, because the caretaker woke us up early on Sunday to clarify this.

94onWild se terugvoer

Hi Verna,

We apologise for the inconvenience. There was confusion as to your stay extension, because we sent you a message asking for confirmation of your stay extension but we got no response from you. We eventually realized that you must have gotten LekkeSlaap to sort it out, which unfortunately the system did not pick up.

Thank you for the review, we look forward to providing you with an hitch free stay in the nearest future.

Regards,
Fey
94onWild

94onWild
Ernst S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst S

Rustig en privaat.

Die eenheid het alles gehad wat ons benodig het. Uitstende ligging, naby Menlyn Mall. Lieflike uitsig en baie veilig ook. Moses die "caretaker" was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar oorslaap as die geleentheid hom voordoen. Regtig die verblyf daar geniet.

Kirsten D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kirsten D

Very pleasant.

We enjoyed our quick overnight stay.

Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Charmain A - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain A

Baie netjies en privaat.

Ek sal die gastehuis enige tyd aanbeveel. Die geriewe is van hoogstaande gehalte en privaatheid word te alle tye gehandhaaf.

Heide G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heide G

Gerieflik, netjies en skoon.

94 on Wild is sentraal geleë. Dis baie netjies en het baie potensiaal. Ek sal weer teruggaan.

94onWild se terugvoer

Baie dankie Annemi, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
94onWild Besprekingskantoor

94onWild
Eddie K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie K

Waarde vir geld.

Baie skoon en netjies en waarde vir geld. Baie veilige parkeerplek. Sal weer daar bly. Bietjie gesukkel in die donker om te kry - dis 'n pypsteel erf en vir een of ander rede die ingang gemis.

94onWild se terugvoer

Hi,
Baie dankie vir u voorstel - ons plaas groter kontak bord by ingang. Ons is baie bly u het lekker gebly, en sien daarna uit om u binnekort weer te verwelkom.
Vriendelike groete
94onWild

94onWild
Madelaine V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Madelaine V

Baie sleg.

Nie geweet waar om in te gaan met aankoms nie, na 'n gesukkel het die persoon met die sleutel nie van ons geweet nie. Ander gaste het tot middernag vreeslik lawaai. Deure toegeklap, kinders wat rondhardloop en gil. Badkamermatjies kan vervang word. Gordyntjie of blinding of net iets in badkamervenster.

94onWild se terugvoer

Hi,
Ons is baie jammer vir die slegte ondervinding wat julle gehad het. Ons opsigter slaap wel op site, maar nie binne in die lodge nie, en was onbewus van die steurnis. Soos telefonies bespreek het ons egter die gaste aangespreek en hulle ontruim.
Ons het die Google Maps aanwysings bevestig en sal groter telefoon kontak besonderhede op die hek plaas - dankie vir die aanbeveling ivm dit.
Vriendelike groete
94onWild

94onWild
Pierre B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre B

Ons eenheid is van Sondag tot Woensdag nooit met skoon handdoeke voorsien nie, en meeste dae ook nie skoongemaak nie.

Die geraas van die snelweg maak dit amper onmoontlik om daar te slaap in die nag. Daar is nie lugversorging nie, en as die vensters oop is, is die geraas onuithoutbaar. Die swak diens van die eenheid daarmee saam was 'n baie slegte ondervinding.

94onWild se terugvoer

Hi Pierre,
Ek is baie jammer julle het nie lekker gebly nie, dit is die eerste keer dat iemand oor snelweg geraas kla. Ons self-sorg eenhede word daagliks skoongemaak, en handdoeke elke 3 dae vervang saam met beddegoed tensy die gaste die handdoek op die grond los vir vervanging. Elke kamer word met 'n waaier verskaf, maar daar geen lugreëling nie. Ons neem jul terugvoer in ag, en alles sal weereens ge-check word. Weereens jammer julle het nie van die eenheid gehou nie.

Vriendelike groete
94onWild

94onWild
Natassia J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Natassia J

Nie baie netjies nie.

Daar was baie miere in die plekkie en die handdoeke het so lanklaas Stasoft gesien. Dit was hard en glad nie wat 'n mens verwag nie.

Johan D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Waarde vir geld.

Waarde vir geld, netjies en mooi uitsig vanaf ons kamer.

94onWild se terugvoer

Hi baie dankie dat jy by ons gebly het. Ons sien uit om jou weer te sien.
Groete
Dean

94onWild
Lambertus V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lambertus V

Nie op standaard nie!

Ek het 'n paar kokkerotte vir geselskap gehad en 'n bietjie seep in die badkamer en koffie, tee suiker en melk in die kombuis sou welkom gewees het.

Ceu D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ceu D

Sentraal geleë vir waar ons moes wees elke dag.

Die parkering is nie baie gemaklik nie en daar is geen mooi uitsig nie.

Daisy M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daisy M

An excellent place to stay at which is close to the mall, great staff and felt safe at all times

The establishment is easy to find. The room was cleaned on daily basis. The environment is homely and has all necessary items needed in self-catering apartment. Great staff with friendly outlook and attitudes.

Ina M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina M

Lekker gebly, vriendelike mense.

Sal weer daar gaan bly as ek in die omgewing blyplek benodig.

Adri V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Adri V

Parkering baie ongemaklik. Vergelyk nie baie goed met ander selfsorg-akkommodasie in Pretoria-Oos nie.

Sal nie weer daar bespreek nie.

Shumani H - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shumani H

Great stay

Had a great stay at 94 Wild.

Hannelie H - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie H

Skoon, netjies, sentraal - alles wat ons nodig het!

Skoon, netjies, sentraal - alles wat ons nodig het! Klein kombuisie, met TV en sitkamertjie. Aparte slaapkamer. Gemaklike linne en beddens. Ruim badkamer met handdoeke. Onthou om eie seep te bring en ook koffie- en tee-goed. Private stoepie vir buite sit.

Lucretia P - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucretia P

Baie netjies, skoon, veilig en sentraal.

Vriendelike hulp. Skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar bly. Baie dankie, julle!

Past Johnny K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Past Johnny K

Ons het dit baie geniet,

Ons was verras om binne 'n besige Pretoria soveel stilte en rustigheid te ervaar.

Simphiwe N - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Simphiwe N

Tranquil, safe, secluded and simply beautiful...

My partner and I enjoyed the privacy we were afforded during our stay. The set-up is beautifully tranquil and just sublime.

Denise G - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise G

Baie skoon met lieflike uitsig

Baie naby aan meeste groot winkels. Kamers was baie skoon en netjies. Sal definitief weer daar gaan bly.

Stefan D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan D

Ons het dit baie geniet. Dankie!

Sien die sterre hieronder.

Rochelle V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle V

Baie lekker gebly en sentraal.

Ons het 'n plek gesoek wat selfsorg is, en het dit gekry. Dit was ideaal gepas vir die Afrikaans is Groot Konsert. Goeie waarde vir geld.

Rista B - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rista B

Baie lekker!

Ons het baie lekker in die woonstel gebly. Die enigste goedjies wat bietjie gepla het was dat dit nie DStv ingesluit het nie, maar slegs 3 fliekkanale en M-Net. Dit was darem lekker warm. Die diens was eintlik baie goed. Ons sal beslis teruggaan daarheen en kan dit sterk aanbeveel. Ons het regtig heerlik gebly. Die paar goedjies wat gepla het was baie min en nie belangrik nie. Ek kan dit regtig aanbeveel. Dis lekker naby aan Menlyn. Dis veilig en daar is alles wat ons nodig gehad het.

Vanaf R720
R720 R612
per nag, vir 2 mense
Vanaf R720
R720 R612
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild 94, Newlands, Pretoria / Tshwane, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxODY3ZDc2LTE2NDYtNDE5My05MzRmLWNhMjM0MjFiOWZlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R612 per nag, vir 2 mense 53 5 1 4 94 Wild Newlands 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.790327 28.265396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang