Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

94onWild

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.7
Veiligheid
4.2
Rudolf P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Went to see Dr in Cintocare. Warm welcome from them. So friendly. Will highly recommend them to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus V
Kort verblyf
4.4
Jan 2024

Basic. Ja, dankie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chrizelle S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Tevrede, maar ek dink daar kan verbeter. Die foto's is effens misleidend. In die sin van klas. Dit lyk soos 'n 4 ster, maar realiteit is dit 3 ster. Sekere goed het nie gewerk nie. Onder andere die aircon, asook die DStv. Daar was 'n totaal van 3 ure wat ons daar was krag, die res van die tyd loadshedding en geen voorsorg word getref nie. Op aankoms was daar nie eers seep/room/shampoo vir ons in die kamer soos daar gewoonlik by elke plek voorsien word nie. Asook nie eers 'n asblik in die woonstel nie, maar wel buite op die stoep. Verder was alles netjies en skoon. Vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Feans J
1 nag
3.2
Jul 2024

Sal dit nie aanbeveel vir my kennisse nie. Goed gebly, dankie. Ek moes vroeg weer ry, maar ongelukkig was daar geen water vir die stort en was nie, en ook geen koffie nie, net tee.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha F
1 nag
4.4
Nov 2022

Very nice place. Location good. We had a nice stay, comfortable beds, very nice views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charlene J
1 nag Saam met vriende
3.4
Nov 2022

Gemaklik, skoon, netjies. Het net vreeslik gesukkel om in te kom. Goeie waarde vir geld, gemaklik, skoon, netjies, en veilig. Ons het net vreeslik gesukkel om Moses in die hande te kry, ons het die no gebel op die hek, en hy het net nie geantwoord nie, naderhand met 'n groot gespook het Moses gereageer, maar dit was nie so erg nie, dis net as jy ver gery het en jy kom by dooiemansdeur, dan is mens maar opgewerk. Ons het ook gesukkel om die televisies aan te kry, die 1 kamer s'n kon glad nie aan nie. Maar verder, overall, baie goed.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.2
Nov 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mev V
1 nag
3.2
Okt 2022

Not one for the books. There was no communication regarding the booking from the guesthouse. The bath and bathroom was not cleaned and when the caretaker was asked why it was not cleaned, he simply did not answer. Would not book there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Bonnie P
1 nag
5.0
Sep 2021

Perfekte akkommodasie vir 'n groep van 10. Baie netjies en personeel baie behulpsaam. Ek sal definitief weer van 94onWild gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Everything was excellent. One of the best especially for a long stay I highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Moses Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R720
R720 R612
per nag, vir 2 mense
Vanaf R720
R720 R612
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild 94, Newlands, Pretoria / Tshwane, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxODY3ZDc2LTE2NDYtNDE5My05MzRmLWNhMjM0MjFiOWZlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R612 per nag, vir 2 mense 53 5 1 4 94 Wild Newlands 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.790327 28.265396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang