Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

94onWild

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild 94, Newlands, Pretoria / Tshwane, 0081, Gauteng
  • Vanaf R720 R612 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë op een van die Nuweland-heuweltoppe met lieflike uitsigte oor die Oostelike Voorstad van Pretoria, hierdie selfsorgwoonstelle is stapafstand vanaf kleinhandelwinkels soos Woolworths en Spar en 'n kort entjie se ry vanaf Menlyn Winkelsentrum.

Die Standaard Selfsorgwoonstel is geskik vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Die kamer beskik oor 'n TV.

Die Standaard Selfsorgwoonstel Dubbel is geskik vir 4 gaste en is toegerus met 2 dubbelbeddens en die badkamer is toegerus met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Dié eenheid beskik oor 'n balkon.

Die luukse selfsorgwoonstelle is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die aparte kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond.

Veilige parkeerplek word aan gaste gebied en die eiendom is omhein met elektriese heinings.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.7
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Moses Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Wild 94, Newlands, Pretoria / Tshwane, 0081, Gauteng
  • Gaste dink 94onWild het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
R720 R612
per nag, vir 2 mense
Vanaf R720
R720 R612
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild 94, Newlands, Pretoria / Tshwane, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxODY3ZDc2LTE2NDYtNDE5My05MzRmLWNhMjM0MjFiOWZlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R612 per nag, vir 2 mense 53 5 1 4 94 Wild Newlands 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.790327 28.265396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang