Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

94onWild

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild 94, Newlands, Pretoria / Tshwane, 0081, Gauteng
  • Vanaf R720 R612 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dié selfsorgwoonstelle is op een van die Newlands se heuwels geleë met lieflike uitsigte oor die oostelike deel van Pretoria. Dit is stapafstand vanaf winkels soos Woolworths en Spar en 'n kort entjie se ry van die Menlyn Winkelsentrum af.

Die Standard Self-Catering Apartment bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus. Daar is ook 'n TV.

Die Standard Self-catering Apartment Double bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 dubbelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n balkon.

Die Luxury Self-Catering Apartments bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort. Die aparte kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en die verblyf het 'n elektriese heining.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 53 resensies vir 94onWild
Netheid
3.9/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Moses Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Wild 94, Newlands, Pretoria / Tshwane, 0081, Gauteng
  • Gaste dink 94onWild het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
R720 R612
per nag, vir 2 mense
Vanaf R720
R720 R612
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild 94, Newlands, Pretoria / Tshwane, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxODY3ZDc2LTE2NDYtNDE5My05MzRmLWNhMjM0MjFiOWZlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R612 per nag, vir 2 mense 53 5 1 4 94 Wild Newlands 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.790327 28.265396
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang