Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

94 Zebula

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534 Mabula, Zebula Golf Estate & Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

94 Zebula is 'n bekoorlike selfsorghuis op Zebula Golf Estate & Spa. Die huis word deur die Afrika Bosveld omring wat oor 1100 hektaar strek en is aan die voet van die Waterberge.

Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekweare en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die eetarea waar gaste saam kan eet en na die sitarea met rusbanke, 'n TV met Netflix en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis het 'n lieflike buite-area met 'n onderdakstoep, sitplek en 'n gasbraai. Daar is 'n kaggel, boma en swembad.

Zebula bied 'n bos-ervaring vir die hele gesin. Gaste kan wildritte, wildstaptogte, vierwielmotorfietssafari's, perdesafari's en stil safari-karre geniet. Ander aktiwiteite sluit visvang, kleiteikenskiet, boogskiet, verfbal en vlugbal in. Die landgoed het 'n voëlhok, 'n slang- en reptielpark en gaste kan Bengaalse tierwelpies en leeuwelpies sien. Zebula spog met 'n asemrowende gholfbaan. Dit is net 2 uur se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 67

Resensies 198

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Plaas 534 Mabula, Zebula Golf Estate & Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534 Mabula, Zebula Golf Estate & Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA595f2d3bfe3bda8b8a8e18407d47f5f19986d878c16fb906005f218a8c34584720bcc0b96b7d470700751e15dd820e0ceb48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8) Farm 534 Mabula Zebula Golf Estate & Spa 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -24.7652331 27.9497659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang