Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@946

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Adel V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Plekkie baie oulik ingerig. Hulle dink aan als wat 'n mens nodig het, selfs speelgoed. Baie oulike plekkie. Sal hulle definitief weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jandre
@946
Baie dankie

Abre P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Gerieflik & bekostigbaar. Verbly was ver bo gemiddeld. Waarde vir geld. Sal weer by @946 oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jandre
@946
Hartlike dank!

Erhard E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Sal verseker weer daar tuisgaan. Baie dankie aan die eienaars, ons is vriendelik ontvang en kon een motor oor die naweek veilig by @946 los sonder enige probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jandre
@946
Baie dankie, ons waardeer jul terugvoer.

Des D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustig en gelukkig. Dit was regtig lekker en die eienaars was baie gasvry. Sal verseker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jandre
@946
Baie dankie vir die goeie resensie, Des.

Carin B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustig. Was so veilig, skoon en alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jandre
@946
Baie dankie vir jou terugvoer, Carin. Ons waardeer dit opreg.

Michell B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Het my verwagting oorskry. Die plek is baie netjies met ekstra geriewe ingesluit, bv. Weet-Bix, vars melk, koffie, suiker en 'n oulike houer met sherry (ens). Dit was in 'n rustige area. Die opsigters is baie vriendelik en behulpsaam. Ek het baie meer gekry as wat ek verwag het en waarvoor ek al voorheen by ander huurplekke ontvang het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jandre
@946
Dankie vir jou breedvoerige inset oor @946. Ons waardeer dit.

Salome W
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Heerlik hier! Skoon, netjies en baie gasvrye verblyf. Soveel klein detail wat jou verblyf net vergemaklik!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2024

Gerieflik, stil en baie netjies. Die eiendom is puik geleë, baie netjies en het 'n pragtige tuin. Ek sal aanbeveel dat die gaste ook 'n remote tot die sekuriteitsstelsel kry; dit maak dit net makliker as gaste in die aand toegang tot hulle motors moet kry of kos moet gaan koop na 'n funksie of kleedrepetisie. Dit is ongemaklik om heeltyd toestemming te vra as jy die perseel moet verlaat in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Niekie O
1 nag
4.0
Jun 2024

It was awesome. It was a pleasant stay. The hostess went beyond measures to return something I forgot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jandre
@946
Baie dankie vir jou terugvoer, Niekie. Dit word waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jandre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R730
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poolhondlaan 946, Garsfontein x 10, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6f8de6810c1d4876697359deafc4eabc92cbf1bda5b5216f99097cb274c6016ec3e07abc942faef738c5a6c3dcde566450e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 946 Poolhond Avenue Garsfontein x 10 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8036259 28.3208688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang