Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@946

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jandre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir @946
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Adel V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V

Plekkie baie oulik ingerig. Hulle dink aan als wat 'n mens nodig het, selfs speelgoed.

Baie oulike plekkie. Sal hulle definitief weer gebruik.

@946 se terugvoer

Baie dankie

@946
Abre P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abre P

Gerieflik & bekostigbaar.

Verbly was ver bo gemiddeld. Waarde vir geld. Sal weer by @946 oornag.

@946 se terugvoer

Hartlike dank!

@946
Erhard E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erhard E

Sal verseker weer daar tuisgaan.

Baie dankie aan die eienaars, ons is vriendelik ontvang en kon een motor oor die naweek veilig by @946 los sonder enige probleme.

@946 se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer jul terugvoer.

@946
Des D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des D

Rustig en gelukkig.

Dit was regtig lekker en die eienaars was baie gasvry. Sal verseker weer daar bly.

@946 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, Des.

@946
Carin B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B

Rustig.

Was so veilig, skoon en alles wat ons nodig gehad het.

@946 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Carin. Ons waardeer dit opreg.

@946
Michell B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michell B

Het my verwagting oorskry.

Die plek is baie netjies met ekstra geriewe ingesluit, bv. Weet-Bix, vars melk, koffie, suiker en 'n oulike houer met sherry (ens). Dit was in 'n rustige area. Die opsigters is baie vriendelik en behulpsaam. Ek het baie meer gekry as wat ek verwag het en waarvoor ek al voorheen by ander huurplekke ontvang het.

@946 se terugvoer

Dankie vir jou breedvoerige inset oor @946. Ons waardeer dit.

@946
Salome W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome W

Heerlik hier!

Skoon, netjies en baie gasvrye verblyf. Soveel klein detail wat jou verblyf net vergemaklik!

Riana V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana V

Gerieflik, stil en baie netjies.

Die eiendom is puik geleë, baie netjies en het 'n pragtige tuin. Ek sal aanbeveel dat die gaste ook 'n remote tot die sekuriteitsstelsel kry; dit maak dit net makliker as gaste in die aand toegang tot hulle motors moet kry of kos moet gaan koop na 'n funksie of kleedrepetisie. Dit is ongemaklik om heeltyd toestemming te vra as jy die perseel moet verlaat in die aand.

Niekie O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niekie O

It was awesome.

It was a pleasant stay. The hostess went beyond measures to return something I forgot.

@946 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Niekie. Dit word waardeer.

@946
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R730
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poolhondlaan 946, Garsfontein x 10, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6f8de6810c1d4876697359deafc4eabc92cbf1bda5b5216f99097cb274c6016ec3e07abc942faef738c5a6c3dcde566450e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 946 Poolhond Avenue Garsfontein x 10 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8036259 28.3208688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang