Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

951 Geelvis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sias Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 102 resensies vir 951 Geelvis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annelie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Heerlike kuierplek in die bos.

Netjiese en skoon huis met alles wat jy nodig het. Baie goeie kommunikasie met die eienaar. Heerlike kuierplek om die vuurput en op die stoep. 'n Mens sien heelwat diere. Lugversorging werk goed en die matrasse is gemaklik.

Anél J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anél J

Was heerlik, absolute moet vir 2 x paartjies of gesin met een kind.

Ons het heerlik gebly, vir seker een van die beste kuiers nog in Marloth Park. Stil en rustig met al die diere wat gereeld kom draai het, het ons amper nie nodig gehad om Kruger Park toe te ry nie. Perfekte verblyf gewees vir ons gesin. Alles wat mens nodig het, is daar. Pragtig ingerig en alles van top gehalte.

Joelene S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joelene S

Lovely house and excellent hosts.

The house was lovely, clean and beautifully decorated. Everything you need is there.

Wanda D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda D

Uitstekend!

Baie netjies en skoon. Veilig. Baie vriendelike kliëntediens. Baie rustig. Beveel 951 Geelvis hoog aan.

Maggi S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggi S

Fantasties!

Ons het heerlik gebly. Plek is super skoon en luuks. Fantasties toegerus, ons het niks gekort nie.

Cornelia N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia N

Fantasties.

Verblyf was uit die boonste rakke!

Bixente M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bixente M

Excellent.

Had one of the best weekends at this place, would gladly come back again, what a lovely home.

Alet E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet E

Perfek vir 2 "couples" wat van hulle privaatheid hou en saam die bos geniet.

Ons het heerlik gebly, baie dankie Geelvis. Perfek vir 2 "couples" met oorgenoeg privaatheid. Ons het werklik niks kortgekom nie. Die ysmasjien was natuurlik die manne se gunsteling. Die diere het ook geensins teleurgestel nie. Ons het 'n wye spektrum vanaf ons stoep geniet. Dankie vir julle puik diens!

Pieter D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Fantasties.

Vreeslik lekker gebly.

Colette M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette M

Stunning and worth the money!

What an awesome spot, everything you need and more. Nice and neat. Lots of animals come to visit. Will definitely recommend and will visit again. Thank you beautiful house.

Christa L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Ongelooflik lekker gebly, ek sal beslis terug gaan.

Sien sterre.

Ebby M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebby M

100%.

We are definitely going to come back again.

Yolandi W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi W

Hierdie huis is 'n juweel!

Dis netjies, modern en skoon en ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

Marlese T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlese T

Heerlike bosvakansie.

'n Netjiese, skoon en gerieflike huis. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Sal dit beslis weer bespreek.

Amanda M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda M

Perfect.

We enjoyed our stay. It felt like a home.

Emile B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emile B

Goeie waarde vir geld.

Die kuier was heerlik. Het die wild geniet wat daagliks daar draai.

Simphiwe T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simphiwe T

Awesome.

Very nice and peaceful.

Barbara P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara P

Lovely relaxing stay. Location was super - very private. No WiFi though.

Lovely relaxing stay. Location was super - very private. The pool was great for the kids but very cold, even in very hot weather.

Kevin N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin N

Close encounters with the animals.

Had a really great time. The highlight was definitely the 7 different species that visited us at the house. The approved food was a hit with the animals and some of them even accepted being hand fed.

Danie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Fantastiese waarde vir geld.

Fantastiese waarde vir geld. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Baie lekker gebly.

Mosemodi M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mosemodi M

Perfect.

My stay was awesome, I have no complaints. I'm very happy about the place.

Renette K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette K

Baie lekker bosplekkie.

Het vreeslik lekker gebly! Die eienaars het mooi gekyk dat mens alles het wat jy nodig het. Die plekkie was skoon en netjies en die bonus was toe 3 nagapies vir ons kom kuier het. Sal definitief aanbeveel.

Riette G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette G

Rustig.

Ontspannend en rustig.

Tiffany Z - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiffany Z

Wonderful stay.

My dad and I stayed at 951 Geelvis and absolutely loved our time there. It was a very short drive off the main road, so we didn't have the traffic or noise from the main road disturbing us. The neighbours are close enough to have the comfort of knowing people are nearby, but far away enough that you don't hear or see them. The house is furnished beautifully and with lovely attention to detail. The kitchen is fully stocked with absolutely everything you could need and even had a dishwasher and washing machine. The beds are super comfy (some of the pillows were a little hard) and the views from both bedrooms are very nice. There are 2 braai areas which we really liked, one by the fire pit and another by the pool. This was perfect as I was worried about my dad (who is a bit older) going up/down stairs all the time. We spent every evening on the patio by the braai listening to the lions call and watching a great number of animals stroll by looking for food pellets which we were all too happy to provide. We had warthog, loads of kudu, impala, duiker and wildebeest come visit. Loadshedding was 3 times a day during our stay at Marloth Park, but the inverter and gas stove made our lives much easier. The host was incredibly helpful and polite. We felt very much at home here and would absolutely come back.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Tiffany,

Thank you for your positive feedback. Hope to see you soon back at Geelvis.

Regards

951 Geelvis
Willem V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Die beste verblyf nog in Marloth Park.

Ek en my lewensmaat het van aankoms tot vetrek gevoel ons is in die bos met weelde. Die huis is perfek ingerig van binne met alles wat nodig is en meer, skottelgoedwasser asook wasmasjien, ekstra handdoeke en alles wat benodig word in 'n badkamer. Die buite-eetkamer/ingeboude braai-area was besonders met genoeg lig, asook lig om die huis, pragtige dekor wat die bos ophelder en dan natuurlik seker die skoonste blou swembad in Marloth Park. Om dit nog beter te maak, was die buite-area uitgelê met 'n tweede boma/braai-area waar gaste by 'n oop vuur kan staan, asook braai basies langs die diere se voerarea, dis besonders. Dankie aan Sias vir die beste diens en vriendelikheid, dankie dat ons julle juweel in die bos kon benut vir ons week, ons huisie in die bos sien ons weer binnekort.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Willem.

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop om jou gou weer in Geelvis te sien.

Groete,

951 Geelvis
Rezette F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rezette F

Rustigheid vir die siel.

Baie netjies en gemaklike huis. 'n Mens kan lekker rustig raak en net ontspan. Definitief waarde vir geld.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Rezette,

Dankie vir jou terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien in Geelvis.

Groete,

951 Geelvis
Morne' V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne' V

Beste naweek ooit.

Mense is so nice en die plek is beautiful. Julle sien ons gou weer.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Morne,

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,

951 Geelvis
Peet V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V

Baie netjies en skoon alles wat jy nodig het.

Baie dankie vir 'n lekker kuier, die diens was uitstekend. Sal beslis weer daar bly. Selfs met load shedding het die huis se kamers lig so jy is nie in die donker nie. Dankie, sien julle gou weer.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Peet,

Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om jou gou weer te sien by Geelvis.

Groete,

951 Geelvis
Rina S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S

Wonderlik. Die huis is netjies en het alles wat nodig is. Daar is tot 'n wasmasjien, ysmaker en skottelgoedwasser. Baie diere het kom kuier. Sias was die hele tyd in verbinding met ons, so daar was nooit probleme nie. Ons kom kuier beslis weer.

Dit was 'n wonderlike naweek. Die huis is smaakvol ingerig en het alles wat nodig is vir 'n onvergeetlike kuier. Daar was baie diere wat kom kuier het. Sias was altyd beskikbaar om te help. Hierdie is definitief nie ons laaste kuier nie. Dit is 'n 'n 5-uit-5 huis!

951 Geelvis se terugvoer

Hi Rina,

Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien in Geelvis.

Groete,

951 Geelvis
Paul L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L

Baie oulike plek.

Ons en die kinders het die swembad en diere baie geniet met 'n vuurtjie wat brand. Sal dit vir enige persoon kan aanbeveel.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Paul,

Baie dankie vir jou terugvoering. Hoop om julle weer gou te sien in Geelvis.

Groete.

951 Geelvis
Renuel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renuel B

Dit was een van die lekkerste plekke wat ons nog by gebly het in Marloth Park. Netheid was uitstekend en die kommunikasie van die eienaar.

Die eienaar het ons onmiddelik geskakel op pad na die verblyf toe om te hoor of ons veilig is en hoe laat ons daar gaan aankom. Die verblyf self was 5/5.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Renuel, baie dankie vir jou terugvoering. Hoop om julle weer gou te sien in Geelvis. Groete.

951 Geelvis
Monique V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Uitstekend!

Ons het die vakansie baie geniet. Die huis is netjies en goed ingerig. Ons het die vakansie baie geniet en sal dit beslis aanbeveel.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Monique,

Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om jou gou weer te sien by Geelvis.

Groete,

951 Geelvis
Niko H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niko H

Private, quiet, great experience.

The perfect setup if you enjoy privacy, a quiet breakaway, while enjoying some of the natural beauty the Lowveld has to offer.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Niko,

Thanks for your feedback. Hope to see you soon in Geelvis.

Regards,

951 Geelvis
Nomathemba N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nomathemba N

The house is everything a person needs on vacation, the visit from animals was an amazing thing to wake up to everyday.

The owner Sias made sure I was taken care of in terms of my check-in. This was very heartwarming and considerate of him, it made the check-in experience seamless. The house was super clean and the pool was clean. The ice maker made everything easy for us. Well-equipped kitchen. The best location with different animals coming through.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Nomathemba,

Thanks for your feedback. Hope to see you soon in Geelvis.

Regards,

951 Geelvis
Jzuanita-charlotte E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jzuanita-charlotte E

Perfect.

Full bush experience with the game all around you.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Jzuanita, thanks for your feedback. Hope to see you back soon in Geelvis. Regards.

951 Geelvis
Hazel M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel M

It was wonderful. I loved everything.

We enjoyed everything, nature and that it was peaceful. We saw animals and the place was clean. I am even thinking of visiting there again sometime.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Hazel, thanks for your feedback. Hope to see you back soon in Geelvis. Regards.

951 Geelvis
Bjorn V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bjorn V

House is perfect for a small family. Loved our stay.

Would go back any day, and the ice machine was a big plus point for me. House is beautiful.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Bjorn, thanks for your feedback. Hope to see you back soon in Geelvis. Regards.

951 Geelvis
Grant V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant V

The accommodation is nestled in a beautiful natural setting.

It is private, relaxing and full of birds and friendly animals. The house is very clean and organised and nicely appointed. The pool was crystal clean and perfectly positioned. Thank you. I will be back. Every day we had kudu, warthogs, zebras, bushbuck, impalas, and nagapies visits. I saw so many birds from the comfort of the stoep or pool. Even some lifers. The bedrooms were a nice size and the beds perfectly comfortable. It is a peaceful place to relax, braai, and be merry.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Grant, thanks for your feedback. Hope to see you back soon in Geelvis.
Regards.

951 Geelvis
Sjaak D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjaak D

Excellent!

What a great house in Marloth park. The animals in your backyard. Very hospitable and perfect communication with Sias. An absolute must! We will definitely come back! Baie dankie.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Sjaak, thank you very much for your feedback. Hope to see you soon back in SA.
Regards

951 Geelvis
Dimpho M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimpho M

It was homely yet adventurous.

The house is very inviting , it's a perfect place for reconnecting and regrouping, the fact that there is no TV or WIFI in the house serves the main purpose of the house, bonding with your people without interruptions. There are animals at your footstool and the pool is super clean, everything you might need is in the house including ice processor machines.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Dimpho,

Thank you for your feedback. Hope to see you soon.

Regards

951 Geelvis
Hanlie C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie C

Heerlike huis met voldoende geriewe.

Rus vir siel. Ons het ons tyd terdeë geniet. Die huis voldoen aan alles en meer.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Hanlie,

Dankie vir jou terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Baie dankie.

Groete,

951 Geelvis
Louise V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Marloth avg.

Really enjoyed our stay at Geelvis. The owener, Sias, was very timeous and thorough with his communication prior to our stay. Yvonne and her husband were also very generous and helped us out on the morning that we checked out. Very clean and private house. Will definitely be back.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Louise,
Thanks for your feedback. Hope to see you soon.
Regards.

951 Geelvis
Lisa C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa C

Absolutely outstanding.

It would be nice to have WiFi. But everything else was absolutely amazing.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Lisa,

Thanks for your message. Will look into it. Hope to see you soon.

Kind regards,

951 Geelvis
Bronwyn H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn H

Heaven on earth.

Staying at Geelvis was absolutely amazing. What a beautiful place and so peaceful! Will definitely recommend this lovely home for anyone.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Bronwyn,

Thanks for your feedback. Hope to see you soon.

Kind Regards.

951 Geelvis
Lizette N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette N

Naweek wegbreek in die bos.

Regtig 'n cosy, super netjiese en gerieflike blyplek in die bos. Ons het die bosstilte baie geniet, en is natuurlik beloon met al die diere, nagapies, sebras, kameelperde, vlakvarke en koedoes wat elke dag 'n draai kom maak. Hier is 2 keuses van braaigeriewe, een op die stoep en 'n ander een bietjie verder van die stoep af. Die ysmasjien is 'n wenner. Lekker om in so netjiese plek te bly. Die vriendelike gasheer Sias, hou kontak om te verseker als is in orde. Sal die plekke oor en oor aanbeveel.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Lizette

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet. Dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete

951 Geelvis
Tianca S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tianca S

Baie lekker gebly, dankie.

Baie gerieflik, goed ingerig. Alles wat mens nodig het was daar. Julle sal ons beslis weer sien. Baie netjies, skoon, lekker grootte swembad, lekker kuierplek en baie wild gesien.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Tianca

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete

951 Geelvis
Yolandi M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi M

Netjies met alles wat jy nodig het.

Ons het vreeslik lekker gekuier ondanks die koue nat weer. Goeie ligging, was maklik en vinnig om Kruger te besoek vir die dag. Alles was beskikbaar wat mens kon nodig kry. Dankie Sias vir jou updates en konstante kommunikasie.

951 Geelvis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

951 Geelvis
Carla D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D

Baie privaat, netjiese plekkie.

Skoon, netjiese plekkie. Lekker privaat, kon darem nie die bure sien nie. Sal beslis weer gaan.

951 Geelvis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.


951 Geelvis
Euniece V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euniece V

Fantasties.

Ongelooflike lekker plek. Wens dit kan my permanente woning wees.

951 Geelvis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

951 Geelvis
Jaun L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun L

Het verloof geraak hier.

Eerste ding wat jy sien is die swembad (nie 'n plonspoel nie) dan 'n lieflike area vir braai. Hierdie plek het alles! Een van die min plekke waar jy kan braai en kuier terwyl dit reën.

Gerard V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard V

Fantasties en rustig.

Baie lekker gewees om daar te bly, al die benodighede is beskikbaar en die ysmasjien is 'n wenner gewees. Swembad is great gewees en het daarin geboer. Dit was regtig die moeite werd gewees en sal weer soontoe gaan.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Gerard.
Dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete

951 Geelvis
Cornelia H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia H

Amazing.

Heerlike, rustige vakansie.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Cornelia, thanks for your feedback. Hope to see you back soon in Geelvis. Regards.

951 Geelvis
Thando M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thando M

Our stay was amazing. I'm not regretting anything and will definitely go back.

It is one of the best places I've been to. The space is beautiful and it is super clean, even the pool is lovely.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Thando, thanks for your feedback. Hope to see you back soon in Geelvis. Regards.

951 Geelvis
Nicoll V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoll V

Private, stil en baie netjiese verblyf.

Ons het baie lekker gebly, baie netjies en modern en baie goed toegerus met alles wat jy kan benodig. Die swembad is baie lekker bonus vir die warm dae en die 2 braai-areas maak dit baie gesellig. Die privaatheid van die eenheid is great en dit is baie veilig en stil.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Nicoll,

Dankie vir jou terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete

951 Geelvis
Nomthandazo M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomthandazo M

It was wholesome.

It was peaceful for my family.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Nomthandazo,

Thanks for you message. I am glad you enjoyed it. Hope to see you soon.

Regards,

951 Geelvis
Hannes S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S

Baie lekker gerus.

Geen wifi nie. Al 2 aircons werk baie swak, moet reggemaak word. Moet vensters versterk sodat bobbejaane nie kan inbreek nie.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Grant, thanks for your feedback. We did address the issues as mentioned by you. Hope to see you back soon in Geelvis. Regards.

951 Geelvis
Tiana B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tiana B

Baie gerieflik en skoon.

Baie skoon en gerieflik.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Tiana

Dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete

951 Geelvis
Senzeni T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senzeni T

Peaceful.

The house was clean, nice location, private and peaceful. Having the ice making machine was added bonus.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Senzi,

Thanks for your message. Glad you enjoyed it. Hope to see you soon again.

Regards,

951 Geelvis
Andre P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Ons verblyf was heerlik, sal beslis weer kom kuier.

Eenheid was baie netjies en geleë in 'n baie rustige omgewing.

951 Geelvis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

951 Geelvis
Marius P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P

Excellent, excellent, excellent!

Best place in Marloth. Never stayed in a house that clean. Amazing, clean swimming pool. Ice machine, dish washer, air-cons, excellent braai and entertainment area. The house is perfect for a family holiday and even safety is not a problem for this house. I would recommend this house to anyone. We have really discovered our Marloth rental. Thank you, owners, for looking after your clients.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Marius

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete

951 Geelvis
Hennie E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie E

Baie gerieflik met baie luukshede.

Was mal oor die wild wat uit jou hand kom eet. Die plek het alles, jy bring net jou klere en eet- en drinkgoed. ’n Bonus is dat daar ’n groot ysmaker in die huis is. Jy sal dit nie sommer dit klaar kan maak nie.

951 Geelvis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

951 Geelvis
Lizelle B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B

Sjoe, dit was ongelooflik lekker! Netjiese, goed ingerigte huis met alles wat jy benodig!

Ons sal definitief weer kom!

951 Geelvis se terugvoer

Hi Lizelle.

Baie dankie vir die terugvoering.
Hoop om julle gou weer te sien.

Groete

951 Geelvis
Marthie H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie H

Rustig

Plek is baie mooi met al die masjiene om lewe makliker te maak. Ysmasjien is 'n champ. Koedoes, volstruise, vlakvarke, steenbokkies het elke dag gekom om te kom eet. Koop pille wat hul mag eet. Jammer was te koud om swembad te gebruik, maar beslis 'n bonus vir die somermaande. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Martie.

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,

951 Geelvis
Chantelee V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelee V

Mooi, rustige verblyf.

Mooiste plekkie met beautiful meubels. Als wat benodig sal word vir jou lekker verblyf is daar. Rustig met diere wat heeltyd rondloop en kom kossies soek.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Chantelee,
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,

951 Geelvis
Gabrielle G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabrielle G

Stil en asemrowend mooi.

Baie lekker gebly! Al wat die rustigheid bietjie versteur het was die boom wat teen die dak skuur en klap - die boom se takke moet dalk net gesny word daar. Verder vreeslik lekker! Die eienaar is verskriklik vriendelik en behulpsaam. Sal enige dag weer daar gaan bly!

Euniece V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euniece V

Wat 'n heerlike plek!

Geelvis is 'n moet. Dis 'n ongelooflike netjiese, skoon plekkie met alles wat jy nodig het. Sal weer en weer en weer teruggaan. Perfekte swembad. Lieflike stoep. Pragtige kamers. Dankie vir 'n wonderlike tyd.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Eunice.
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Groete

951 Geelvis
Dennis O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis O

Ons 4'tjies was absoluut mal oor ons verblyf by 951 Geelvis.

Pragtige plek in die hartjie van die bosveld. Ons was hartlik ontvang met ons aankoms by 951 Geelvis, Marloth. Die eienaar was ook baie vriendelik oor die telefoon gewees. Ons het super lekker gekuier by 951 Geelvis. Die verblyf was pragtig en modern. Mal oor die deur wat oop skuif tussen kombuis en kuier area by swembad en braai. Ons het ook besoek van die diere gekry, en dis altyd 'n groot bederf. Ons sal definitief 951 Geelvis aanbeveel.

951 Geelvis se terugvoer

Beste Dennis.

Dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,

951 Geelvis
Micayla E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micayla E

Beautiful house and perfect location.

Great experience. The house was very clean and neat. Very well equipped. Has everything you need.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Micayla, thanks for your review. Hope to see you soon again. Regards.

951 Geelvis
Denise E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise E

Puik, die diens, die mense, die huis.

Ons was daar vir 2 aande, en ons kan regitg 951 Geelvis aanbeveel, die diens was puik, die tannie en oom wat ons ontvang het, is hartsmense. Die eienaar het ook gee moeite ontsien nie. Baie goeie waarde vir geld. Die huisie het alles wat jy nodig het, en meer. Sal vir seker weer daar gaan bly.

951 Geelvis se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering. Ek is bly julle het die geniet. Hoop om julle weer gou te sien.

951 Geelvis
Mercia S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia S

Jy het heeltyd 'n oog op jou kinders terwyl jy die natuur kan waardeer.

Die groot pluspunt vir ouers met jong kinders is die uitleg van die plek. Jy sien die swembad maak nie saak waar jy is nie. Jy kan heerlik kosmaak, braai of net ontspan op die stoep terwyl die jongspan baljaar. Dis skoon, netjies, modern en hul het die bos so wild, maar veilig as moontlik gehou. Beslis die moeite werd!

951 Geelvis se terugvoer

Hi Mercia.
Dankie vir jou terugvoering. Ek is bly julle het die geniet. Hoop om julle weer gou te sien.
Groete,


951 Geelvis
Tylo S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tylo S

Ongelooflik, rustig, uniek, ontspanning, natuurskoon.

Pragtige huis! Kon nie vir beter vra nie, dis die perfekte vakansiehuis vir 'n wegbreek met jou sielsmaat en vriende. Mooi en modern met pragtige natuurskoon om jou en 'n lieflike swembad en leefareas!

951 Geelvis se terugvoer

Hi Tylo.
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete

951 Geelvis
Annelize G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize G

Uit die boeke uit.

Heerlike atmosfeer, uitmuntende woning. Baie netjies en gerieflik. Ek sal weer en weer gaan. Baie dankie vir 'n lekker wegbreek.

951 Geelvis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

951 Geelvis
Morne P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P

Lekker, skoon, rustig.

951 Geelvis is 'n baie mooi en rustige plek, die Oom en Tannie wat na die plek nasien is ook baie professioneel en behulpsaam, sal sterk aanbeveel vir nie meer as 4 persone nie.

951 Geelvis se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

951 Geelvis
Kaylan L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylan L

Fabulously tranquil!

The location was beautifully secluded, and the home itself was decorated in a stunning South African luxury style! We also loved the large amount of amenities that were made available to us.

951 Geelvis se terugvoer

Thanks for your feedback. Hope to see you soon again.

951 Geelvis
Rone D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rone D

Onvergeetlike ervaring.

Die kinders geniet die diere en ons geniet die voëltjies vreeslik.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Rone,

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,

951 Geelvis
Jp E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jp E

Fantasties.

Daar was nie genoeg krag op die prepaid meter nie en was ook nie gesê dat daar 'n prepaid meter is nie.

Pieter E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter E

Waarde vir geld. Lieflike plek en uitstekende ligging.

Sias, wil net sê dit is 'n awesome plekkie met alles wat jy as gas nodig het en nog meer. Ysmasjien was 'n bonus. Al die diere kom kuier was absoluut wonderlik. Sal beslis die plekke aanbeveel. En sal weer kom kuier.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Pieter,

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,

951 Geelvis
Alet V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet V

Wow - pragtig.

951 Geelvis sal ek enige tyd aanbeveel. Pragtig, modern, netjies alles wat jy nodig het en meer. Ons was gelukkig om vir twee dae gedurende Desember 2020 in 951 Geelvis te bly en het dit vreeslik geniet om daar te bly en het met 'n swaar hart weggegaan het te lekker gekuier. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en gaan definitief weer by 951 Geelvis bespreek.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Alet.

Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Sias

951 Geelvis
Zelri-louise S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelri-louise S

Luukse wegbreek

Ons was daar vir ’n naweek in die somer. Die oop kombuis en braai-area was wonderlik. Ons het lekker gekuier in die swembad en sebras, vlakvarke en verskeie bokkies het ook kom groet. Die lugbersorging in die kamers het verseker dat ons lekker slaap en die ysmasjien het ons drankies koud gehou. Die huisie het alles wat jy nodig het vir ’n lekker tyd.

951 Geelvis se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

951 Geelvis
Darius V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darius V

Uitstekende verblyf wat mooi uitgerus is.

Pragtige huis met 'n skoon swembad, braaigeriewe en lugversorging in die kamers. Verblyf is netjies en skoon en baie modern. Sal enige iemand aanbeveel om van 951 geelvis gebruik te maak.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Darius.
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete

951 Geelvis
Nadia J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J

Die huis is baie lekker en gemaklik!

Ek sal wel aanbeveel dat daar 'n braai is onderdak.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Nadia,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons het dit nou wel verander, met 'n braai onderdak. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete

951 Geelvis
Hlengiwe M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hlengiwe M

Great, comfortable stay. Exactly as advertised.

Great communication from host prior to arrival date. All the amenities were in good working condition. We had no troubles on our stay and we enjoyed having the many animals pay us a visit.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Hlengiwe,
Thank you for your reply. I am glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon.
Regards

951 Geelvis
Illze E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illze E

Ongelooflik lekker gebly!

Dit is die mooiste, klein huisie in die bos met alles wat nodig is. Sal dit beslis aanbeveel. Sal vir seker weer 951 Geelvis bespreek.

951 Geelvis se terugvoer

HI Ilse,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete

951 Geelvis
Nicolien V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolien V

Luuksheid in die bos.

Die plek het ons harte gewen, dit is so modern, stylvol en netjies. Ons ontvang elke keer goeie en vriendelike diens. Ons het al meer as 1 keer hier bespreek en dit is elke keer 'n fees. Dit is baie goed toegerus met luukse geriewe en die ysmasjien is 'n bonus. Mal oor al die wild wat kom kuier en geniet die stilte. Sal dit definitief aanbeveel.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Nicolene.
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete

951 Geelvis
Muriel M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel M

Heerlike kuier in Marloth.

Ons het vreeslik lekker gekuier by 951 Geelvis, kon werklik vir niks meer vra nie - die huis is alles wat jy sou nodig kry! Kommunikasie met Sias was ook maklik, en reëlings, etc. is betyds gegee. Doen jouself 'n guns en bespreek die huis vir 'n heerlike, rustige en gemaklike wegbreek!

951 Geelvis se terugvoer

Hi Muriel,
Baie dankie vir die terugvoer, hoop om julle gou weer te sien by Geelvis.
Groete,

951 Geelvis
Maryna Y - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna Y

Baie netjiese en oulike plek.

Baie lekker tyd gehad. Vriendelike diens, netjiese en skoon huis met alles wat mens nodig het. Baie diere gesien by die huis wat dit 'n ongelooflike ervaring gemaak het.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Maryna,
Baie dankie vir die terugvoer, hoop om julle gou weer te sien by Geelvis.
Groete,

951 Geelvis
Carla V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Die mooiste plekkie, ons gaan definitief weer gaan. Sias, die eienaar, het alles so goed beplan en vir ons reg gehad. Ongerepte natuur, so rustig en ons het baie lekker gerus.

Dit is 'n pragtige plekkie met alles wat jy nodig het, baie bekostigbaar en baie mooi en met baie detail gemeubileerd. Die diere wat sommer so by mens kom kuier (veral bokke en vlakvarke) is net te wonderlik, so baie bokke, sebras, vlakvarke, blouwildebeeste en kameelperde gesien. Ek sal nie sommer by 'n ander plek bly as ons weer gaan nie. En ons sal vir seker weer gaan. Ons het baie in Marlothpark rondgery en was gelukkig genoeg om langs die draad tussen Marloth en die Krugerwildtuin troppe olifante en baie seekoeie te sien. Baie dankie aan Sias vir die wonderlike diens en geleentheid om by julle plekkie te bly.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Carla,
Baie dankie vir die terugvoer, hoop om julle gou weer te sien by Geelvis.
Groete

951 Geelvis
Christiaan S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S

Heerlike wegbreek!

Skoon netjiese eenheid. Dis 'n lieflike plek naby aan restaurante en supermarket. Sal dit beslis aanbeveel. Ons het 'n lieflike tyd gehad.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Collette,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete

951 Geelvis
Anja V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anja V

Skoon. Lekker. Mooi. Goed toegerus. Vriendelik ontvang.

Ons gaan definitief weer 951 Geelvis besoek in die toekoms!

951 Geelvis se terugvoer

Hi Anja,
Baie dankie vir die terugvoer, hoop om julle gou weer te sien by Geelvis.
Groete,

951 Geelvis
Marlize V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize V

Great!

Lovely place, will make my next booking soon. Thanks.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflik.

Lieflike plek, maak binnekort my volgende bespreking. Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Marlize,

Dankie vir die terugvoering. Hoop om julle weer gou te sien.

Groete,

951 Geelvis
Alie E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alie E

Baie lekker huislike plek.

Alles baie naby en gemaklik in die huis.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Alie,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete

951 Geelvis
Illse J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illse J

Ontspannend.

Gesinsvriendelik, ontspannende atmosfeer, sien baie wilde diere. Waarde vir geld.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Illse,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is vreeslik lekker om te hoor hoe gaste die huis geniet. Ons hoop om julle weer binnekort te sien.

Groete,

Sias

951 Geelvis
Vickie W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vickie W

Beautiful, clean and stylish accommodation.

Our holiday started with great communication from the owner with directions, weather reports and well wishes for our weekend. The custodians of the keys were a lovely friendly couple. The house is very secluded surrounded by bush. Lovely clean and stylish house with every item you could possibly require for your stay. Pool is sparkling blue. We thoroughly enjoyed our weekend away and plan to return with the kids for a longer stay soon.

951 Geelvis se terugvoer

Good day Vickie,
Thank you for your feedback. I am glad you enjoyed your stay at 951 Geelvis. Hope to see you soon back at Geelvis with the kids. They will enjoy it. Thank you.
Regards

951 Geelvis
Chantel P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel P

Wow wow wow.

Kan nie beskryf hoe lekker dit was nie, als was perfek. Die plekkie se atmosfeer en al die wild wat kom inloer. Ons het dit vreeslik geniet en sal beslis weer by Geelvis 951 bepreek. Baie dankie aan Sias en sy gesin vir 'n liefie plekkie. Dit was 'n onvergeetlike naweek. Baie dankie.

951 Geelvis se terugvoer

Hi Chantel.

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is vreeslik lekker om te hoor hoe gaste die huis geniet. Ons hoop om julle weer binnekort te sien.

Groete,

Sias

951 Geelvis
Maritza D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza D

Dit was verskriklik lekker!

Baie mooi en skoon huis. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

951 Geelvis se terugvoer

Beste Maritza

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons hoop om julle weer binnekort te sien.

Groete
Sias

951 Geelvis
Heilanda M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heilanda M

Stunning.

Fantastiese plekkie, het dit vreeslik baie geniet, is baie naby aan wildtuin.

951 Geelvis se terugvoer

Beste Heilanda,
Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om julle weer binnekort te sien.
Groete
Sias

951 Geelvis
Letitia N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia N

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Die huis is baie skoon en netjies en alles wat jy nodig het, is beskikbaar. Ons het baie lekker in die huis gebly en sal weer daar bespreek.

951 Geelvis se terugvoer

Beste Letitia,
Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om julle weer binnekort te sien.
Groete
Sias

951 Geelvis
Louise V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Will definitely be back!

Lovely small but comfortable home for 4 people with excellent outside facilities. We loved sitting outside around the fire in the evenings while the warthog family kept coming to visit as well as several bucks. Lovely having people meet you on arrival and to come and collect the keys on departure. We will definitely be back again soon.

951 Geelvis se terugvoer

Good day Louise.

Thanks for your review and support.

See you soon.

Regards

951 Geelvis
Danie G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G

Dit het ons verwagtinge oortref.

Dit het ons verwagtinge oortref, pragtige, skoon en netjiese plekkie. Baie dankie Sias vir als, sal definitief weer daar bespreek. Dankie ook vir oom Morkel en tannie Alet.

951 Geelvis se terugvoer

Beste Danie,

Baie dankie vir julle terugvoer. Hoop om julle weer binnekort te sien.

Groete,
Sias

951 Geelvis
Mercia N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia N

Fantasties. Rustig. Netjies. Voel tuis.

Was baie skoon, mooi plekkie. Vriendelike mense. Sal enige tyd weer gaan.

951 Geelvis se terugvoer

Beste Mercia.

Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om julle weer binnekort te sien.

Groete.
Sias

951 Geelvis
Elize M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize M

Pragtige plek en ons het vreeslik lekker gekuier.

Kan dit regtig aanbeveel, ons het die naweek vreeslik geniet!

951 Geelvis se terugvoer

Hi Elize,

Baie dankie vir die terugvoer. Dit is vreeslik lekker om te hoor hoe gaste die huis geniet. Ons hoop om julle weer binnekort te sien.

Groete,

Sias

951 Geelvis
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelvisstraat 951, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17d912102ef4c10a859e42c9e214a8b2b14c82e62388087443027ada2ad2ea6c687f36f9ffe62ccabd93900c690c897299a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 102 5 1 5 951 Geelvis Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.373055433852 31.763930486905

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang