Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

951 Geelvis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Annelie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlike kuierplek in die bos. Netjiese en skoon huis met alles wat jy nodig het. Baie goeie kommunikasie met die eienaar. Heerlike kuierplek om die vuurput en op die stoep. 'n Mens sien heelwat diere. Lugversorging werk goed en die matrasse is gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anél J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Was heerlik, absolute moet vir 2 x paartjies of gesin met een kind. Ons het heerlik gebly, vir seker een van die beste kuiers nog in Marloth Park. Stil en rustig met al die diere wat gereeld kom draai het, het ons amper nie nodig gehad om Kruger Park toe te ry nie. Perfekte verblyf gewees vir ons gesin. Alles wat mens nodig het, is daar. Pragtig ingerig en alles van top gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joelene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Lovely house and excellent hosts. The house was lovely, clean and beautifully decorated. Everything you need is there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Uitstekend! Baie netjies en skoon. Veilig. Baie vriendelike kliëntediens. Baie rustig. Beveel 951 Geelvis hoog aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties! Ons het heerlik gebly. Plek is super skoon en luuks. Fantasties toegerus, ons het niks gekort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties. Verblyf was uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bixente M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Excellent. Had one of the best weekends at this place, would gladly come back again, what a lovely home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Perfek vir 2 "couples" wat van hulle privaatheid hou en saam die bos geniet. Ons het heerlik gebly, baie dankie Geelvis. Perfek vir 2 "couples" met oorgenoeg privaatheid. Ons het werklik niks kortgekom nie. Die ysmasjien was natuurlik die manne se gunsteling. Die diere het ook geensins teleurgestel nie. Ons het 'n wye spektrum vanaf ons stoep geniet. Dankie vir julle puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties. Vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Stunning and worth the money! What an awesome spot, everything you need and more. Nice and neat. Lots of animals come to visit. Will definitely recommend and will visit again. Thank you beautiful house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sias Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelvisstraat 951, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17d912102ef4c10a859e42c9e214a8b2b14c82e62388087443027ada2ad2ea6c687f36f9ffe62ccabd93900c690c897299a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 102 5 1 5 951 Geelvis Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.373055433852 31.763930486905

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang