Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

951 Geelvis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sonnette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Geelvis is 'n lieflike plekkie met alles wat mens nodig het. Geelvis is 'n lieflike plekkie met alles wat mens nodig het. Ons het baie diere gesien en die private ligging was great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
951 Geelvis
Hi Sonnette, vreeslik dankie vir jou positiewe terugvoer. Bly julle het dit geniet!

Quintus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekkerste tyd in Marloth. Fantastiese verblyf, die diere wat elke dag kom kuier het, was 'n groot plus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
951 Geelvis
Baie dankie vir die ongelooflike resensie, ons waardeer dit. Bly julle het dit geniet!

Megan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fancy. Was great, loved that there was a dishwasher.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
951 Geelvis
Thank you for the stunning rating, we really appreciate it. Hope to see you soon!

Paul K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Dit was baie lekker. Paar onderhoudswerkies wat gedoen moet word. Dit was baie aangenaam. Baie lekker om so naby die natuur en wild te kon wees. Baie mooi en netjiese plek aan die binnekant. Alles wat nodig was, was beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nicolene
951 Geelvis
Goeie dag, Paul. Baie dankie vir die terugvoer.

Thobile M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Private and peaceful stay. The house is stunning and neat. The pool was appreciated as the area can get very high temperatures. We loved the occasional visits from the zebras, warthog, kudu, giraffe and impala. The kids thoroughly enjoyed themselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
951 Geelvis
Thank you so much for the rating. I'm really glad you and the kids enjoyed the experience!

Tracey H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Great bush experience. Lovely private spot in beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomfundo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

I had the best weekend I've had there. Beautiful and clean house, best view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlike kuierplek in die bos. Netjiese en skoon huis met alles wat jy nodig het. Baie goeie kommunikasie met die eienaar. Heerlike kuierplek om die vuurput en op die stoep. 'n Mens sien heelwat diere. Lugversorging werk goed en die matrasse is gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anél J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Was heerlik, absolute moet vir 2 x paartjies of gesin met een kind. Ons het heerlik gebly, vir seker een van die beste kuiers nog in Marloth Park. Stil en rustig met al die diere wat gereeld kom draai het, het ons amper nie nodig gehad om Kruger Park toe te ry nie. Perfekte verblyf gewees vir ons gesin. Alles wat mens nodig het, is daar. Pragtig ingerig en alles van top gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joelene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Lovely house and excellent hosts. The house was lovely, clean and beautifully decorated. Everything you need is there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 590
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelvisstraat 951, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17d912102ef4c10a859e42c9e214a8b2b14c82e62388087443027ada2ad2ea6c687f36f9ffe62ccabd93900c690c897299a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag (plek vir 4) 114 5 1 5 951 Geelvis Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.373055433852 31.763930486905

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang