Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

96 Meent Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meentstraat 96, Heatherpark, George, Heath, Wes-Kaap
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

96 Meent Guest House bied 'n gerieflike verblyf-opsie in George, net 4 km vanaf die middedorp. Hierdie verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n romantiese wegbreek of vir 'n gesin, en spog met 'n reeks eenhede om aan gaste se behoeftes te voldoen.

The Guest House bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste. Daar is Gesinskamers beskikbaar wat 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank het. Daar is ook kamers met 2 enkelbeddens wat geskik is vir enkelreisigers of paartjies. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort, of slegs 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Elke kamer het 'n TV met Netflix, 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers lei na 'n balkon of 'n stoep, waar gaste die tuin kan geniet. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe. Parkeerplek is op straat beskikbaar.

96 Meent Guest House is ideale basis vanwaar gaste die besienswaardighede in George kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Petra B
Saam met lewensmaat
5.0
Was salig rustig, en almal is vriendelik. Ons het baie lekker gebly, pluimpie vir die eienaars wat voorsorg getref het, vooraf, vir ekstra komberse en...
Sien meer
Aug 2024
Chrisjan B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Ons het lekker gebly. Ons sou net graag 'n tafel met stoele wou gehad het om ons kos te eet. Ons het baie koud gekry. Vir die winterseiso...
Sien meer
Aug 2024
Doretheaanthea S
5.0
Lekke. Privaat, skoon en gemaklik. Rustige omgewing. Gasheer was vriendelik en tegemoedkomend.
Jun 2024
Carmen L
Gesin met tieners
5.0
Pragtige en rustige verblyf. Lekker geslaap. Netjiese en gerieflike verblyf. Naby aan winkels.
Jun 2024
Vollie V
Saam met lewensmaat
5.0
Excelento. Perfecto, very nice and uitstekend gelee.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Schalk Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 115

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Meentstraat 96, Heatherpark, George, Heath, Wes-Kaap
  • Gaste dink 96 Meent Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meentstraat 96, Heatherpark, George, Heath, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA746171e72954357d8ba4fe564586838ea7b2cb1d2740e56d8f888b8ee47573701148057db71f2450c9c2cb56a49e819c7c45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 96 Meent Street Heatherpark Heath Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9573425 22.4370043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang