Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

96 On Bree Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 96, Heilbron, 9650, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hierdie luukse gastehuis is in die Noord-Vrystaat op die Riemlandroete geleë. Kom beleef die uitstekende gasvryheid van hierdie Kaap-koloniale herehuis in die hartjie van die platteland.

Akkommodasie beskik oor 8 ruim kamers met en suite-badkamers en dis stylvol versier met baie luukse toebehore om jou verblyf gerieflik te maak. Al die kamers het koning- of koningingrootte-beddens met perkallinne en gemaklike dekens. Elke kamer het 'n LCD-TV met DStv, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe in elke kamer.

Die gastehuis het sonkrag. Daar is gratis WiFi vir sekere van die kamers. Gaste kan ook 'n tradisionele plaasontbyt of aandete op versoek teen ekstra koste geniet. Veilige parkeerplek word voorsien en bied maklike toegang vanaf die hoofstraat.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir 96 On Bree Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chrismari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Breestraat 96, Heilbron, 9650, Vrystaat
  • Gaste dink 96 On Bree Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 96, Heilbron, 9650, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhNDU1NDc4LWU5YjMtNGU3MS1hZTZiLTk2YWYyNzViMzY4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 96 Bree Street Heilbron 9650 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.287923619335 27.971904605364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang