Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

96 op Strand

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Alet K
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Ongelooflik geseen. Ons is 'n gesin met 4 kinders, 3 aangetroude kinders en 'n ouma. Tien mense van verskillende ouderdomsgroepe. Het glad nie die ruimte verwag van wat ons gekry het nie. Elkeen in sy eie plekkie, ook vir ouma was daar haar eie kamer. Die dek waarop ons kon sit en op die see afkyk, die ruim en gesellige kuiervertrek met 'n binnebraai wat oopmaak op die dek. Die trampolien en swembad. Sjoe beslis waarde vir geld. Die huis het ons ingenooi met warmte en wou ons nie laat weggaan nie. Sal definitief weer, solank lewe, daar wil gaan batterye laai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo D
Lang verblyf
5.0
Des 2023

Familie vakansie met groot en klein kinders. Baie lekker leef huis. Ideaal vir groot groepe. Ingerig vir alle weersomstandighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Heerlike familievakansiehuis. Heerlik! Die seeuitsig is fantasties. Hoewel ons net vier mense was, is die huis met sy baie slaapkamers en vyf badkamers ideaal vir 'n kuier met die hele familie of baie vriende. Ons het die familievakansie-atmosfeer van die karaktervolle huis met sy houtvloere baie geniet! Die swembad is 'n bonus as mens van die see af kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika P
Kort verblyf
4.4
Apr 2024

Die plek het als wat jy nodig het: see-uitsig, gemak en genoeg spasie vir almal. Jy hoef nie verder te soek vir verblyf in Lambertsbaai nie. Hierdie is 'n lekker huis weg van die huis vir 'n groot familie (soos ons).

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willem W
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Fantasties. Was wonderlik, alles netjies en skoon. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nanette S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Huis het alles wat benodig word en meer. Heerlike huis met perfekte ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heiko H
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Perfect for large groups. The house is perfect for larger groups or families. It has many different spaces so you don't feel crowded and is fully equipped with everything you might need. Beth is super helpful, friendly, and quick to respond to any queries you might have. Definitely recommended 10/10!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chad S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2023

Beautiful and clean. Lovely place to stay with friends or family for a weekend. Friendly locals and beautiful coastline.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carine F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Ons het baie lekker gebly by 96 op Strand. Die uitsig was ongelooflik gewees, die reëlings was goed met ons getref en die huis was skoon en netjies. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly en kan die huis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Ons was mal oor die huis. Het wel 'n probleem gehad met van die storte en warm water, maar besef ook dit is 'n ouer huis! Ek sou die muur uitgeslaan het by die kombuis en oopplan gemaak het, net om meer spasie in die kombuis te kry. Maar net 'n voorstel! Maar andersins was alles perfek, ons sal definitief weer die huis huur! Dit was heerlik, stunning uitsig, baie skoon en netjies! Baie dankie! Heerlik gekuier, met 'n ongelooflike uitsig! Groot swembad, met great binnebraai en alles wat jy nodig het! Huis was baie netjies en skoon, ons sal definitief weer die huis huur! Baie dankie aan die eienaars!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Beth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R4 860
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 860
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 96, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi5VWeO3Gt0lHo715FS4aDpDQLcctuefsljbTZHzvk1IO85RuXM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 860 per nag, vir 10 mense 28 5 1 5 96 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -32.100648049522 18.304505036918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang