96 op Strand
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 96, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R5 630 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
96 op Strand is 'n lekker huis weg van die huis in Lambertsbaai wat ideaal is vir 'n vakansie by die see en is groot genoeg vir 'n gesin of 'n groot vriendegroep. Gaste kan koffie drink, skemerkelkies geniet of braai met 'n onbeperkte see-uitsig in die agtergrond. Die huis is 100 m van die strand af en is bekend vir die Isabella's-restaurant en is net 'n paar minute se ry van die Muisbosskerm-restaurant af.
96 op Strand het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 1 ramhok ('n slaapkamer sonder 'n deur) en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer 'n koningingrootte- en 'n enkelbed, die derde en vierde slaapkamers elkeen 'n dubbelbed, die vyfde slaapkamer 'n dubbel- en 'n enkelbed, en die ramhok het 3 enkelbeddens. Twee van die badkamers het elkeen 'n bad en ’n stort, die ander 2 het elk ’n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het heelwat rusbanke, 'n kaggel, 'n TV en binnebraaigeriewe. Die leefarea lei na 'n groot dek rondom 'n swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Beth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Strandstraat 96, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink 96 op Strand het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lambertsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 96, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang