Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

96 op Strand

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 96, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 860 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

96 op Strand is 'n lekker huis weg van die huis in Lambertsbaai wat ideaal is vir 'n vakansie by die see en is groot genoeg vir 'n gesin of 'n groot vriendegroep. Gaste kan koffie drink, skemerkelkies geniet of braai met 'n onbeperkte see-uitsig in die agtergrond. Die huis is 100 m van die strand af en is bekend vir die Isabella's-restaurant en is net 'n paar minute se ry van die Muisbosskerm-restaurant af.

96 op Strand het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 1 ramhok ('n slaapkamer sonder 'n deur) en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer 'n koningingrootte- en 'n enkelbed, die derde en vierde slaapkamers elkeen 'n dubbelbed, die vyfde slaapkamer 'n dubbel- en 'n enkelbed, en die ramhok het 3 enkelbeddens. Twee van die badkamers het elkeen 'n bad en ’n stort, die ander 2 het elk ’n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het heelwat rusbanke, 'n kaggel, 'n TV en binnebraaigeriewe. Die leefarea lei na 'n groot dek rondom 'n swembad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Alet K
5.0
Ongelooflik geseen. Ons is 'n gesin met 4 kinders, 3 aangetroude kinders en 'n ouma. Tien mense van verskillende ouderdomsgroepe. Het glad nie die rui...
Sien meer
Apr 2024
Christo D
5.0
Familie vakansie met groot en klein kinders. Baie lekker leef huis. Ideaal vir groot groepe. Ingerig vir alle weersomstandighede.
Des 2023
Susan L
Gesin met tieners
5.0
Heerlike familievakansiehuis. Heerlik! Die seeuitsig is fantasties. Hoewel ons net vier mense was, is die huis met sy baie slaapkamers en vyf badkamer...
Sien meer
Des 2023
Willem W
5.0
Fantasties. Was wonderlik, alles netjies en skoon. Baie dankie.
Nov 2023
Nanette S
Gesin met klein kinders
5.0
Huis het alles wat benodig word en meer. Heerlike huis met perfekte ligging.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Beth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Strandstraat 96, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink 96 op Strand het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 860
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 860
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 96, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi5VWeO3Gt0lHo715FS4aDpDQLcctuefsljbTZHzvk1IO85RuXM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 860 per nag, vir 10 mense 28 5 1 5 96 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -32.100648049522 18.304505036918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang