Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

96 Panorama Drive

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panorama-rylaan 96, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 125 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

96 Panorama Drive is 'n lieflike selfsorghuis in die kusdorpie Zinkwazi Beach. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n tuisbasis vanwaar hulle hul vakansie kan geniet.

Dié tripelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 6 kinders en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer se en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die tweede en suite-badkamer slegs 'n toilet het. Die derde en vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die vyfde slaapkamer 4 enkelbeddens vir kinders het. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en daar is 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n swembad, onderdakhoutdek, 1 motorhuis en 1 parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante en is sowat 800 m van die strand af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

4

4 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Panorama-rylaan 96, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 125
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 125
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panorama-rylaan 96, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55a66bc643087a8490b4a099937004bbaa5fd780978d72d18abdd600246812a3fb9e7892e05c5e4ab58e3ce5193bfe1b7715?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 125 per nag (plek vir 6) 96 Panorama Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.2913255 31.4318393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang