Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

96 Pebble Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pebble Beach 96, Jackal Creek Golf Estate, Wes-Rand, 2069, Gauteng
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

96 Pebble Beach is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks wat in Jackal Creek Golf Estate, Wes-Rand geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek en hierdie landgoed bied 'n wonderlike ontsnapping uit die stadsgewoel.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel.

Die landgoed spog met 'n 18 putjie-gholfbaan, klubhuis en 'n restaurant. Daar is ook 'n gimnasium, muurbal- en tennisbane, drafroetes en 'n swembad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Phillipah Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Pebble Beach 96, Jackal Creek Golf Estate, Wes-Rand, 2069, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pebble Beach 96, Jackal Creek Golf Estate, Wes-Rand, 2069, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6308ee345a74fa537339e4493d59ea1ada02672870732201361dfb5d9075bad5156d5fccb06fd188d65a5e4cf73ed4b71d1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 96 Pebble Beach Jackal Creek Golf Estate 2069 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -26.0573177 27.9259033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang