97 De Bakke Terrace
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mrt 2025 tot 31 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-weg, Eenheid 97 De Bakke Terrace, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 200R1 650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
97 De Bakke Terrace is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Santosbaai, Mosselbaai. Dit spog met 'n see-uitsig vanaf die balkon en is stapafstand van De Bakke-strand af, wat dit ideaal maak vir 'n perfekte seevakansie.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en gaste deel die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas en skottelgoedwasser toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon met meubels en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en die verblyf is naby restaurante, geriefswinkels en gewilde besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- George-weg, Eenheid 97 De Bakke Terrace, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in De Bakke Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-weg, Eenheid 97 De Bakke Terrace, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang