Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

97 on Berthold

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Stembeni P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Wonderful and relaxed. We really enjoyed our stay. The house is very comfortable; we felt like we were in our own house and were so relaxed. The time was short. It is also a quiet place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rocco K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie vriendelike diens ontvang en die woon eenheid is baie netjies en toegerus. Die woon eenheid was tenvolle toegerus en baie mooi. Ons was baie vriendelik ontvang en die diens was absoluut wonderlik. Ons sal definitief weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hetro A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantasmagories. Het ons stoutste verwagtinge oortref. Ons het rerig tuis gevoel. Fantastiese tyd gehad in julle pragtige dorp en ideale plekkie om te bly. Kon nie vir beter gevra het nie. Puik diens en baie behulpsaam. Werklikwaar bobaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques P
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Was rustig en stil met die seelug. Ons het elke oomblik geniet. Bitter mooi plekkie met niks te kort. Stap afstand van die see en die winkels is ook naby. Ons het ons tydjie baie geniet en the host was amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Haylene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berthold Alheit-straat 97, Bay View, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c569fbab323698e5f949fc63237c8a171acb29ccee740df6c3751f3562af154d13fd86737c7339808cfaf581cc7a016ef1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 97 Berthold Alheit Street Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.137179 22.107076

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang