97 on Berthold
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berthold Alheit-straat 97, Bay View, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
97 on Berthold bied lieflike selfsorgvakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in die hartjie van Bay View, Hartenbos. Dit is ideaal vir 'n klein gesin wat die skilderagtige Tuinroete wil verken aangesien dit net 500 m vanaf die naaste strand is.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus is en 'n toonbank met stoele het. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met 'n enkelslaapbank vir kinders en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel het 'n omsetterstelsel.
Buite is daar 'n lieflike stoep met 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Haylene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Berthold Alheit-straat 97, Bay View, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink 97 on Berthold het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berthold Alheit-straat 97, Bay View, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang