Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9b Loader Street

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Tobin Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 16

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir 9b Loader Street
Netheid
5.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mlungisi M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mlungisi M

Centrally located.

A centrally located apartment in the heart of De Waterkant. Our family thoroughly enjoyed being close to all amenities in the CPT area.

Daniel M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M

Whoa!

Baie nice. En die Jacuzzi is 'n wenner.

Linah J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Linah J

Blyplek lieflik, maar agente het my laat voel ek is verneuk.

Baie mooi en gerieflike akkommodasie. Verhuringsagent is egter baie swak. Verwag volle betaling 30 dae vooruit, wat hulle nie op die webtuiste sê nie, en eers na jy deposito betaal het vir jou laat weet. Vereis dan nog 'n addisionele R3000 sekuriteitsdeposito (amper soveel as wat my 2 dae verblyf was), wat ek 10 dae na ons verblyf steeds nie terug ontvang het nie. Alles heeltemal binne hul reg, maar kommunikeer asb "upfront" op julle webtuiste plasing, dan weet ek om liewer ander, meer gebruikervriendelike plekke te boek en voel nie verneuk nie.

Vanaf
Vanaf R3 970
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 970
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loaderstraat 9b, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42b36fc747eff20595c337b1910145bfe8635402a7986e4e62f4751c02590f8bc8cbfa2297d743aa0f2a4a0979149da5f641?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 970 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 9b Loader Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.916595982591 18.416544620832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang