9opdieHeuwel
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flockeman-straat 9, Hillsboro, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R725 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
9opdieHeuwel is 'n ruim selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Hillsboro, Bloemfontein. Hierdie eenheid bied gerieflike oornagverblyf vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en, indien nodig, 2 kinders. Die kamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n slim-TV met Netflix en YouTube. Daar is ook 2 kinderbeddens beskikbaar. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie, etenstafel en gemaklike sitplek. Die kombuisie is toegerus met 'n eenplaat-induksiestoof, 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar. Die eenheid het glasdeure wat oopmaak na 'n patio wat met buitemeubels ingerig is.
Gaste het toegang tot 'n swembad en veilige parkeerplek agter 'n veiligheidshek. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en besienswaardighede soos die Seven Dams Conservancy.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Jodri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Flockeman-straat 9, Hillsboro, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink 9opdieHeuwel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flockeman-straat 9, Hillsboro, Bloemfontein, 9301, Vrystaat