Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A and R Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Hermanus V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie lekker plekkie met privaat kombuis met stoof, mikrogolf en yskas. Baie geniet. Het dit baie geniet. Plek is baie netjies en my kind het die speelarea baie geniet. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noline V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Lekker ontspanne. Defnitief 'n plekkie wat geskik is vir 1 of 2 aande se verblyf. Enigste negatiewe punt was die waterdruk van die stort, maar verder het ons baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David J
Lang verblyf
4.2
Jul 2023

Lekker atmosfeer, die gastehuiseienaars is baie vriendelik, behulpsaam en akkommoderend - sal die gastehuis aanbeveel. Lekker atmosfeer, goeie ligging, skoon en netjies, Eienaar baie vriendelik, behulpsaam en akkommoderend. Sal definitief die gastehuis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

John B
Kort verblyf
4.0
Jul 2024

Nie goed nie, ook nie sleg nie. Ons het maar daar 'n paar klein goedjies wat dit ongemaklik gemaak het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel J B
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Jul 2024

Als goed vir wat mens betaal. Baie lekker gebly. Vriendelike mense en goeie diens. Plek is redelik, nie great nie. Stortdruk is power.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Brendan C
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2024

Goed genoeg vir 'n plek om oor te slaap tydens 'n reis. Ons het lekker gebly, maar sal net aanbeveel vir 'n vinnige plek om te slaap tydens 'n reis. Dit was nie die skoonste plek waar ons al gebly het nie, so die netheid kan beslis verbeter word.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mei 2024

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Rina J
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Apr 2023

Verblyf onder geen omstandighede soos per web aangedui nie. Geen geriewe soos op webblad geadverteer nie. Wasbak in badkamer se kraan is los en het baie water gemors. Badkamer was nie skoon nie (stof en spinnerakke) - gordyne vuil.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Zelda M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Rustig. Ek en my twee seuns het slegs een nag oorgeslaap. Baie stil omgewing. Netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri-susan G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Goedkoop en veilig. Veilig, skoon en goedkoop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R490
R490 R441
per nag, vir 2 mense
Vanaf R490
R490 R441
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilcocksstraat 26, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc0e5f0912e2dae15382667b10fcf40ebbb8771f8b14d67112dfcd9fe4f3a017d7a4f31559b283cef0bc0382b9c7d9e85bc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R490 nouVanaf R441 per nag, vir 2 mense 28 5 1 4 26 Wilcocks Road Noordhoek 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.090719171036 26.248279809952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang