Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Boat House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir A Boat House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lizette W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette W

Te kort, volgende keer bly ek langer.

Baie mooi gastehuis. Die uitsig is ongelooflik. Die eienaar/bestuurder is baie oulik en behulpsaam.

Amanda V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Onvergeetlik.

Uitmuntende diens, kraak netjies met 'n uitstekende uitsig. Ontbyt uit die boeke. Wat 'n ongelooflike gastehuis. Smaakvolle dekor met 'n nautiese tema deur die hele gastehuis. Baie vriendelike ontvangs deur die gashere Amanda en Walter wat uit hul pad gegaan het om ons verblyf spesiaal te maak. Onvergeetlike ervaring van begin tot einde. Ek beveel hierdie gastehuis ten sterkste aan.

Garth S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth S

Four fantastic days.

We loved our stay and so sad to hear that Ludwig and Theresa have sold. Amazing breakfasts and comfortable accommodation.

Talita R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita R

Fantasties!

Wonderlike ligging, pragtige kamers en heerlike kos!

Hannalene S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalene S

Die kamer is pragtig met 'n lieflike uitsig oor die hawe.

Dit was 'n koue, nat naweek en die kaggel in die kamer was definitief 'n wenner. Die ontbyt was baie smaaklik voorberei en daar het ons ook voor die kaggel gekuier.

Mardeleen M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mardeleen M

Uitstekend!

Ons was by A Boat House vir ons wittebrood en die foto's op die web "justify" glad nie hoe wonderlik hierdie plek is nie! Dit was pragtig! En die klein persoonlike "touches" was van die boonste gehalte. Die diens was fantasties en die eienaars en personeel so vriendelik en behulpsaam om ons tyd by hulle die beste moontlike ervaring te maak. Ons sien so uit om eendag hulle weer te besoek!

Gerhard R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard R

Absoluut puik!

Die personeel was fantasties, vriendelik en behulpsaam. Om elke oggend met so 'n uitsig wakker te word was 'n voorreg en ons wou glad nie terug huis toe kom nie.

Thomas L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas L

Excellent.

The room is very nice with a spectacular view. Compliments to the owner and staff on a job well done.

Jenni V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenni V

Alles wat mens nodig het en baie goeie diens.

Alles wat mens nodig het en baie goeie diens. Binne loopafstand van dorpsentrum.

Petrea K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrea K

Heerlike, rustige verblyf met 'n uitsig!

Wat 'n heerlike en rustige verblyf! Theresa is so vriendelik en Evance se vriendelike glimlag bly my by, al het ek hom Yvonne genoem. Heerlike ontbyt, 'n komplimentêre baba-broodjie en sjerrie in die kamer rond die ervaring af.

Shawn M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn M

Uitstekend! Amazing views.

Wow wow wow - pragtige plek, wonderlike uitsigte en die staf is so gasvry. Ons sien julle weer binnekort!

Engela V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Engela V

Alles waarvoor ons gehoop het.

Ons het heerlik gebly en sal dit beslis aanbeveel. Baie gemaklike kamer, met alles wat ons nodig gehad het. Piekniekpakkies toe ons ontbyt gemis het. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Bietjie 'n bad gemis, maar die stort was lekker ruim met sterk water. Miskien 'n haardroër? Lieflike posisie, loopafstand van die hawe en winkels en restaurante. Pragtige uitsigte met sonsondergange en -opkomste.

Emile S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emile S

Beeldskone uitsig, sommer vanaf die bed of vanuit die bad.

Dis 'n baie mooi uitsig en die kamers is netjies en goed gedoen. Die stoepie met die wonderlike uitsig is die kersie op die koek. Ontbyt is heerlik en word bedien, weereens, met 'n asemrowende uitsig oor die hawe en die baai.

Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dolfynweg 25, Simonskloof, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0NmQwNjBjLWZlY2QtNGY2ZC05MmE0LWY5ZjRhNmIxMTQ5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 25, Dolphin Way Simon's Kloof 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.19513 18.430324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang