Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Boat House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lizette W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Te kort, volgende keer bly ek langer. Baie mooi gastehuis. Die uitsig is ongelooflik. Die eienaar/bestuurder is baie oulik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Onvergeetlik. Uitmuntende diens, kraak netjies met 'n uitstekende uitsig. Ontbyt uit die boeke. Wat 'n ongelooflike gastehuis. Smaakvolle dekor met 'n nautiese tema deur die hele gastehuis. Baie vriendelike ontvangs deur die gashere Amanda en Walter wat uit hul pad gegaan het om ons verblyf spesiaal te maak. Onvergeetlike ervaring van begin tot einde. Ek beveel hierdie gastehuis ten sterkste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garth S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Four fantastic days. We loved our stay and so sad to hear that Ludwig and Theresa have sold. Amazing breakfasts and comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Fantasties! Wonderlike ligging, pragtige kamers en heerlike kos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannalene S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2018

Die kamer is pragtig met 'n lieflike uitsig oor die hawe. Dit was 'n koue, nat naweek en die kaggel in die kamer was definitief 'n wenner. Die ontbyt was baie smaaklik voorberei en daar het ons ook voor die kaggel gekuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mardeleen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Uitstekend! Ons was by A Boat House vir ons wittebrood en die foto's op die web "justify" glad nie hoe wonderlik hierdie plek is nie! Dit was pragtig! En die klein persoonlike "touches" was van die boonste gehalte. Die diens was fantasties en die eienaars en personeel so vriendelik en behulpsaam om ons tyd by hulle die beste moontlike ervaring te maak. Ons sien so uit om eendag hulle weer te besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2017

Absoluut puik! Die personeel was fantasties, vriendelik en behulpsaam. Om elke oggend met so 'n uitsig wakker te word was 'n voorreg en ons wou glad nie terug huis toe kom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2017

Excellent. The room is very nice with a spectacular view. Compliments to the owner and staff on a job well done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenni V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2016

Alles wat mens nodig het en baie goeie diens. Alles wat mens nodig het en baie goeie diens. Binne loopafstand van dorpsentrum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrea K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2016

Heerlike, rustige verblyf met 'n uitsig! Wat 'n heerlike en rustige verblyf! Theresa is so vriendelik en Evance se vriendelike glimlag bly my by, al het ek hom Yvonne genoem. Heerlike ontbyt, 'n komplimentêre baba-broodjie en sjerrie in die kamer rond die ervaring af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dolfynweg 25, Simonskloof, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0NmQwNjBjLWZlY2QtNGY2ZC05MmE0LWY5ZjRhNmIxMTQ5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 25, Dolphin Way Simon's Kloof 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.19513 18.430324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang