Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Boat House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dolfynweg 25, Simonskloof, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A Boat House is 'n nautiese tema 4-ster B&B wat direk bo die historiese Simonstad geleë is met asemrowende uitsigte oor die vloothawe en seiljagklub, A Boat House is perfek geposisioneer vir walvis- en dolfynkyk. Die ligging bied skouspelagtige see- en berguitsigte. Dit is volledig toegerus en elegant gemeubileer, en bied individueel gemeubileerde suites, almal met badkamer, kombuis en privaat ingang.

A Boat House het 6 smaakvol versierde kamers in 'n seevaart-tema met sagte blou en wit kleure. Alle kamers bied see-uitsigte met privaat balkonne, gratis WiFi, platskerm-TV, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaker. 'n Volledige Engelse en kontinentale ontbyt word elke oggend aangebied.

Verken en stap 'n kort wandeling na die bekoorlike dorpie, bekende Boulders Penguin Beach, haaiduiksentrum of seiljagklub, of ontspan bloot en geniet ons binnenshuise sonverhitte swembad.

Kaapstad is wêreldbekende toeristebestemming en die nabygeleë besienswaardighede en doendinge sluit in: bootritte en walviskyk, Kaappunt Volstruisplaas, Constantia wynroete, Kirstenbosch tuine en vir 'n daguitstappie, die Stellenbosch wynroete

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Dolfynweg 25, Simonskloof, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Boat House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dolfynweg 25, Simonskloof, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0NmQwNjBjLWZlY2QtNGY2ZC05MmE0LWY5ZjRhNmIxMTQ5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 25, Dolphin Way Simon's Kloof 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.19513 18.430324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang